LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 175 Prichard Guesthouse | LekkeSlaap
+22

175 Prichard Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

2.5 uit 5van 5 resensies vir 175 Prichard Guesthouse
Netheid
2.4/5
Diens
2.6/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
2.6/5
Waarde vir geld
1.8/5
Ingla S - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ingla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, behulpsaam.

Ons het op die laaste nippertjie bespreek en omdat ons nie 'n badkamer met ander gaste vankamer 2 en ) wou deel nie, het ons kamer 1 gekies. Die kamer is eintlik nie geskik vir twee persone nie, aangesien dit vreeslik klein is. Die bed is omtrent teen die kas. Kamer 2 en 3 het baie mooi gelyk, maar kamer 1 en die badkamer het beslis onderhoud nodig. Die laken was eintlik te klein vir die bed. Die elektriese prop by die ketel het nie gewerk nie. Die ontvangs was baie goed en die werkers was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer 1 word nie op die foto's gewys nie.

Annele D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Annele D
Gesin met klein kinders

Dit was ongelooflik onaangenaam.

Het plek vir 4 mense geboek maar daar was net een bed en sleeper couch. Moes 23:00 in aand eienaar in hande probeer kry om beddegoed te bring sodat ons die sleeper couch kon opmaak. Slegs 1 handdoek en 1 halwe rol toiletpapier was beskikbaar vir 4 mense. Slegs 1 kussing per persoon was beskikbaar sonder enige bo-lakens. Geen koffie of melk in kamer beskikbaar en slegs 2 glase was beskikbaar. Parkering was beperk en ander gaste moes ons vroegoggend wakker klop om ons karre weg te trek. Wat ons in ons nagklere moes gaan doen. Selfs nadat ek 'n klag by eienaar gelê het is ek steeds nie terug gekontak om enige onverskoning of enige mate van refund aan te bied. Was werklik verontrief.

Gus W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Gus W
Gesin met klein kinders

Onaangenaam.

Ligte in die toilet werk nie so iemand moet voor die deur staan om dit oop te hou. Deur is 'n louver-deur wat baie onaangenaam is. Dakwaaier werk met 'n reusegeraas so jy kan hom nie gebruik nie. Ander kamer het 'n staanwaaier gahad. Kokkerot in die kamer gekry. Parkering vir slegs 2 karre met 'n nou ingang en die res moet versigtig verby trek om op die gras te kan stop sonder dakbeskerming vir die voeruig.

Mpho M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mpho M
Enkelreisiger

Could do better.

Didn't like the fact that the rooms for R550 didn't have their own bathrooms, the rooms share a bathroom down the passage.

Conrad N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Conrad N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie wat ek verwag het soos op foto's nie.

Nagmerrie, ek het reeds die 7de Julie my plek bespreek en die kamer bespreek en die volle bedrag betaal. Met ons aankoms moet ek aanhoor dat ons kamer reeds bespreek is deur ander gaste! Ons moes tevrede wees met 'n klein kamertjie (die 3 van ons). Waar gaan jy nou heen daardie tyd van die middag? Alles is klaar betaal. Ons moes dit so aanvaar en is die volgende dag eers na ons ander kamer geskuif. As mens iets bespreek en daarvoor betaal moet jy darem kry wat jy moet.

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 175 Pritchard Guesthouse, Randburg, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD50DhvmHFa3zgcqGa1pX7N08iqTG8teTh0q8ANErzQInorbBJ5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590  per nag (plek vir 2) 5 5 1 3 175 Pritchard Guesthouse Randburg 2198 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.039755614338 27.974282835039
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!