18 Elizabeth Place
6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
- Gratis kansellasie beskikbaar
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Mushroom Road, Midrand, 1684, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
18 Elizabeth Place is in Carlswald, 'n voorstad van Midrand, geleë. Dit is 'n tuiste weg van die huis, ideaal vir 'n wegbreek of sakereis.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het ook 'n koningingrootte bed, en die tweede badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, wasmasjien, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering. Bykomende geriewe in die kompleks sluit in braaigeriewe, 'n speelpark vir kinders en 'n swembad.
Die woonstel is gerieflik geleë naby die Mall of Africa, Carlswald Lifestyle Centre, Gallagher Convention Centre en Altron Conference Centre. Die naaste lughawe is OR Tambo Internasionale Lughawe, ongeveer 34 km weg, en die kompleks bied maklike toegang tot die N1-snelweg.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Stilteure is van 22:00 tot 07:00. Vermy asseblief om harde geraas te maak gedurende hierdie tyd. Geen steurnisse vir bure sal geduld word nie.
Versuim om hierdie reëls na te kom, kan 'n boete van R2 000 tot gevolg hê.
Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.
Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |