Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 Manzini Chalets

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckensie-straat 100, Eenheid 180 Manzini Holiday Resort, St. Lucia, 3935, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

18 Manzini Chalets is in St, Lucia en vorm deel van die Groter St. Lucia-vleilandpark, Suid-Afrika se eerste Natuurlike Wêrelderfenisgebied. 18 Manzini Chalets bied 'n stil en rustige wegbreek of 'n perfekte gesinsvakansie.

Hierdie woonstel het 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-leefarea met 'n volledige kombuis en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die spaarkamer het 'n tripelstapelbed en lei na 'n stoep met 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met 'n uitsig oor die meer. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf. Die badkamer het 'n stort.

Die woonstel het linne en handdoeke en word daagliks skoongemaak. Daar is wasgoedgeriewe op die perseel.

Manzini Chalets bied toegang tot 'n rits restaurante, winkels en banke. Dit is 2 km van die strand af en is naby die wildreservate en die marine-bewarea. Besienswaardighede in die omgewing sluit in wildritte, bootvaarte op die meer, perdry en walviskyk.

Neem asb. kennis dat hierdie ’n gesinsoord is en partytjies, harde musiek en funksies word nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by 18 Manzini Chalets sluit in:

Tripelstapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Koningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 8 resensies vir 18 Manzini Chalets
Netheid
3.6/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Hilton Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 46

Jaar gelys 7

Ligging

  • Mckensie-straat 100, Eenheid 180 Manzini Holiday Resort, St. Lucia, 3935, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 18 Manzini Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckensie-straat 100, Eenheid 180 Manzini Holiday Resort, St. Lucia, 3935, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c3bd9d15889dc5a9e0909cdd7e15e507b75704b9b981b8295aac0290f7124ff2636d02904897d86e7dfd795fcb28ca740fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 5) 8 5 1 4 100 Mckensie Street Unit 18 Manzini Holiday Resort 3935 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.378237456799 32.410043226953
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem