18 Ocean Heights
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-singel 7, Eenheid 18 Ocean Heights, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
18 Ocean Heights is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Ocean Heights-kompleks in Ballito in die hartjie van die Dolfynkus. Die woonstel is ideaal vir 'n vakansiewegbreek óf 'n sakereis. Dit is ongeveer 600 m vanaf Willard Beach en verskeie winkels.
Die woonstel is geskik vir tot 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea, -leefarea, en 'n beskutte balkon. Die eerste slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die kamers het plafonwaaiers. Hierdie kamer gebruik die badkamer wat 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak het. Daar is 'n spaarkamer as gaste slaapplek vir 6 gaste soek. Dit het 2 enkelbeddens en 'n gedeelde badkamer.
Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Die balkon kan toegemaak word en het 'n etenstafel, stoele, 'n veerpyltjiebord en 'n sitarea. Die stapeldeure kan oopgemaak word om die vars seelug te geniet of toegemaak word om die woonstel teen die wind en die weer te beskerm.
Die Ocean Heights-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembadarea en braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by 18 Ocean Heights sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ligging
- Dolphin-singel 7, Eenheid 18 Ocean Heights, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 18 Ocean Heights het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-singel 7, Eenheid 18 Ocean Heights, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom