LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 18 on Adderley | LekkeSlaap
+36

18 on Adderley

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Adderley-straat 18, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

18 on Adderley is 'n selfsorgkothuis in Robertson in die Wes-Kaap wat rustige gehalteverblyf in 'n dorpie propvol geskiedenis en goeie wyn bied.

Die kothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer en het slaapplek vir tot 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Beddegoed, linne en handdoeke word voorsien. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak en handdoeke word ook voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met al die nodige geriewe vir selfsorg. Koffie- en teemaakgeriewe word ook voorsien en daar is 'n heerlike sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Daar is 'n binnebraai-area en 'n agtertuin met buite-braaigeriewe. Braaigeriewe soos vuuraanstekers en 'n kruiwa vol hout word met aankoms voorsien.

Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by 18 on Adderley sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir 18 on Adderley
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Adderley-straat 18, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink 18 on Adderley het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Adderley-straat 18, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjYTkwZGUzLTM1MjQtNGZmZi1iNjU0LWVlMDAzZjg4MjMwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 4 persone) 11 5 1 5 18 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 11:00 -33.807098 19.8823219
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!