Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 on Douglas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir 18 on Douglas
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jd K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd K
Saam met vriende

Pragtig, skoon en netjies.

Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosemary B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary B
Enkelreisiger

Rustige verblyf, baie mooi akkommodasie en goeie diens.

My verblyf by 18 on Douglas was baie rustig in 'n baie mooi en veilige omgewing. Mnr Pienaar was baie professioneel en behulpsaam en maklik bereikbaar. Die akkommodasie is baie mooi, uiters netjies en skoon. Alles was verskaf en die prys is baie redelik vir die fasiliteite wat aangebied word. 'n Baie groot dankie aan 18 on Douglas se eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Gesin met klein kinders

Lekker verby.

Goeie diens, awesome mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Akesh M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Akesh M
Gesin met klein kinders

My family and I enjoyed the weekend.

My family and I enjoyed the weekend, but please can there be less load shedding. Even though I know that's out of your control.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

18 on Douglas se terugvoer

Hi Akesh
The inverter, and battery system are on order.
Regards Dion

18 on Douglas
Noel P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, comfortable and tranquil.

It would be nice to have outdoor seating close to the unit. There is a braai area with seating up a slope and some stairs. But for old folks not so good to carry food and drinks to the braai. A minor issue as Dion, the host, was very friendly and always available to help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N
Gesin met tieners

Pragtige woonstel.

Ruim en netjies! Alles wat jy mag nodig kry is daar. Ons sal beslis weer daar kom bly. Dion is 'n aangename en behulpsame gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandy S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy S
Gesin met klein kinders

Neat, clean and tidy homely holiday.

Easily accessible to the town beach restaurants. Home away from home. Cosy and well-kept establishment. Definitely will return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan S
Saam met vriende

Amazing, would recommend it to all.

Host was amazing and assisted with all requests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reën en reën, sterkte vir julle.

Die onderste woonstel was verspoel met die voorheen se reën en was onder konstruksie om reg te maak. Dion het ons die boonste woonstel aangebied, baie vriendelik met aankoms en baie professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad V

Wegbreekvakansie.

18 on Douglas is skoon, netjies, en waarde vir geld. Dankie vir 'n pragtige plek, Dion.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein J
Gesin met klein kinders

Pragtig ingerig met alles wat ons nodig gehad het.

Die netjiese, immergroen tuin skep reeds 'n rustigheid as jy inry. Die meubels is baie noukeurig uitgekies en baie gemaklik. Die beddens slaap heerlik. Ons was voor die tyd gekontak deur Dion en baie vriendelik ontvang. Die verblyf was toegerus met alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karl F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karl F

Great stay and excellent value. The owner is very friendly.

I was not able to lock the security gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa N
Saam met vriende

Sal definitief weer daar tuis gaan.

Die woonstel was skoon en baie gerieflik. Die tuin is pragtig en die braai-area is 'n heerlike plek on net rustig te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place.

Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi E
Gesin met klein kinders

Rustig en gerieflik.

Ek sal dit beslis aanbeveel en ek sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tim D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim D
Enkelreisiger

I was in Pennington for four days to view some homes, with the aim of buying a house.

Thank you Dion and Pieter! At ‘18 on Douglas’, I stayed in a 3 bedroom flat upstairs. Although alone, I was still stunned at how spacious, clean and tidy the flat was. It was also fully equipped for the self-catering traveler. What a pleasure to come ‘home’ to pure comfort and such a peaceful setting after a long day of viewing houses. Dion and Pieter are awesome hosts and the two small problems I encountered in the flat (not worth naming), were rectified almost immediately. I would gladly recommend ‘18 on Douglas’ to anyone looking for self-catering accommodation in Pennington, whether on your own for business, or a family on holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martine R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martine R
Gesin met tieners

Lieflike plek.

Ons het tuisgegaan in die 4-slaapplek-eenheid op die grondvloer. Baie oulike en praktiese eenheid wat alles het. Dion was baie behulpsaam met alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda W
Gesin met tieners

Very comfortable and value for money.

Sadly it was raining throughout our 4 night stay in Pennington, however, given that we were largely housebound, we were very happy with our accommodation. It was spacious and clean, well laid out and pleasantly furnished. The only improvement I would suggest is to have sheets on the beds as well as duvets and the duvets are too hot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin G

It was great to have everything that we needed and even some things that we never expected.

All the best for the rest of the year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Vriendelike mense.

Dion is baie vriendelike en behulpsaam. Plek is goed toegerus en het al die nodige benodighede. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Saam met vriende

Great accommodation and hospitality.

It was such a great stay, honestly! Dion was very informative and helpful and super friendly, he gave recommendations for activities and restaurants in and around Pennington. The accommodation itself was lovely, very comfortable beds and pillows, fully equipped kitchen. We will definitely recommend staying at 18 on Douglas, if we ever travel to Pennington again, we will definitely want to stay with them again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

So rustig en gasvry en huislik.

Die eienaars is ervare reisigers en weet presies wat in 'n selfsorg-eenheid behoort te wees om die verblyf baie bevredigend te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph M
Saam met vriende

Best place ever.

We received excellent treatment from the owner and it's clean, best rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy L
Gesin met tieners

Home away from home.

We truly had an awesome time staying in Pennington. The friendly paw pals truly make you feel at home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Huis van die huis af.

Ons het regtig 'n lekker tydjie by Pennington gehad. Die vriendelike viervoetvriende laat mens tuis voel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E
Gesin met klein kinders

Definitely value for money. Neat and contains everything one needs for a short stay.

Beautiful area. Neat home. Very well equipped. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Gesin met tieners

Lekker stil plek met vriendelikke mense.

As jy 'n blaaskans weg van alles nodig het, is die plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mara S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S
Besigheidsreis

Heerlik!

Baie dankie aan Dion vir 3 heerlike dae in sy pragtige selfsorg-eenheid. Skoon, gerieflik, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calvin M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Calvin M
Gesin met tieners

Ons verblyf was gemaklik en baie lekker!

Ons is baie vriendelik ontvang en na 'n vinnige toer het ons gou tuis gevoel. Die decor is baie mooi en alles wat nodig is was daar, selfs noodligte in die sitkamer en badkamer. Die stort is lekker ruim!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en wonderlik geleë!

Die plek is regtig bekostigbaar en wonderlik geleë naby aan Pennington-strand. Dion was baie vriendelik en het fantastiese diens gelewer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zacharias S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zacharias S
Gesin met klein kinders

Gasvry, gerieflik, privaat, uitstekend.

Baie lekker gewees met gerieflike dienste en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes Hendrik D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Hendrik D
Gesin met tieners

Aangename verblyf.

Aangenaam verras, baie netjies, alles was baie goed behalwe die ander woonstel bo ons s'n se mense, soggens so 5h30 met 'n lawaai buite ons venster en selfs 'n argument ons wakker lawaai, maar ek het glad nie gekla nie, toe ek en my vrou en ons twee seuns wat studente is, een aand lekker lag en speletjies speel is ons geroskam deur dieselfde huurders. Dit was onaangenaam, maar dit het niks met die verhuurders te doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trish L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish L
Gesin met tieners

A comfy bed with comfy pillows and very accommodating owners.

We had a lovely experience and will definitely go back in the future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Gemaklike bed met gemaklike kussings en vreeslike tegemoetkomende eienaars.

Ons het 'n lieflike ervaring gehad en sal vir seker teruggaan in die toekoms.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Farida M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farida M
Saam met vriende

Amazing.

We had an amazing stay, we felt very welcome, the place is very clean and beautiful. The pictures do not do justice to it. Absolutely amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanita B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanita B
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Die eenheid het verras met gerief en Dion was baie gasvry. Die koffie tee en melk was baie welkom. Eenheid is baie skoon, veilig en gerieflik geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penny R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny R

Great!

The unit was spotless, lovely taste in furnishing. The owners are great people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janneman K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janneman K
Gesin met klein kinders

Sal weer soontoe gaan.

Plek was mooi skoon. Beddens en kussings is goed. Net jammer die DStv het geen kanale nie. Ontvangs was vriendelik en mens word glad nie gepla nie. Ons het daarvan gehou. Sal weer soontoe gaan. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvryheid.

Dankie Dion vir jou gasvryheid en hulp. Ook vir die gereelde skoon handdoeke en skoonmaak van die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy-lee C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy-lee C
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Ons het vreeslik lekker gebly. Woonstel was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy-lee C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy-lee C
Gesin met klein kinders

Very neat and lovely place.

Thank you for the lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette P
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly!

Netjies, sal dit aanbeveel. Alles wat mens nodig het is daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olga O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olga O
Saam met vriende

Baie angenaam, maar kan definitief kyk na opgradering van TV-kanale.

Verblyf netjies en skoon. Enigste probleem is die TV-kanale. 'n Mens kort 'n bietjie meer om van te kies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en netjies!

Ons is vriendelik ontvang. Die eenheid waarin ons gebly het was volledig toegerus, baie netjies en het aan ons behoeftes en verwagtinge voldoen. Die bouquet van TV programme beskikbaar om te kyk is baie beperk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siyabonga M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siyabonga M
Saam met vriende

What a beautiful place to be at!

I had a wonderful time. Would actually love going back. The owner was so welcoming and made sure everything is alright.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Gesin met klein kinders

Verblyf was baie aangenaam.

Rustige vakansie-atmosfeer. Aan te beveel is 'n besem en skoppie vir elke eenheid. Die glas-skuifdeur kan nie sluit nie. Andersins heerlik vakansie gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leilani R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilani R
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld!

Baie lekker gebly! Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andries B
Gesin met klein kinders

Goed!

Alles was goed, die stort se waterdruk was bietjie swak. Verder is die plek skoon en netjies, dit sal goed wees as hulle 'n mikrogolf kan aanskaf. Die mense is ook baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cassie K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie K
Gesin met klein kinders

Dit was baie aangenaam en sal verseker weer daar oorbly!

Baie aangename verblyf. Als was 100% na ons wense. Die enigste negatiewe kommentaar (en nou moet ek ver gaan soek) is dat daar nie 'n swembad is nie, en die braai is 'n gemeenskaplike braai (maar dit was altyd skoon en roosters netjies).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ravi N - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ravi N

Superb place for a getaway and a relaxing mode

Thoroughly enjoyed the place, looking forward to our next visit! Definitely recommendable to others looking for a peaceful getaway, would recommend that a microwave be put into the units as it would save on electricity and is more convenient. Five stars to Dion and company, well done!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Douglas Pad, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmN2VlMWRjLWJkYTgtNDllNC04YTZlLTI2ZmQyMWIxMjJmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 18 Douglas Road Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.383355865622 30.688705042922
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem