LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 18 On Thesen | LekkeSlaap
+114

18 On Thesen

9 resensies
Gastehuis
Forest View Kamer
was R650
Vanaf R585
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is ’n groot en suite-eenheid met ’n groot balkon. Daar is ’n aparte spieëltafel-area tussen die kamer en badkamer en die ruim kamer lei na ’n groot balkon wat oor die Hunters Home-area en tuin uitkyk. Daar is ’n groot sitstel op die balkon. Die kamer het ’n slim-TV, DStv (premium), onbeperkte WiFi, ingeboude kas, yskassie, mikrogolfoond en verwarmer teen die muur. Die badkamer het ’n groot stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ’n tee- en koffieskinkbord in al die kamers.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en skoonmaakdienste.

Belasting en Ekstras

Lughawependeldienste vanaf George is beskikbaar teen ekstra koste. Ontbyt en aandete is beskikbaar teen ekstra koste. Piekniekmandjies is beskikbaar teen ekstra koste. Fietse te huur. Braaihout en houtskool is nie by die tarief ingesluit nie en moet self voorsien word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sunset View Kamer
was R800
Vanaf R720
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het ’n groot en suite-badkamer en balkon wat oor die tuin uitkyk. Daar is ’n klein sitstel binne en ’n groot sitstel op die balkon. Die badkamer is ruim en onlangs opgeknap met verhitting en ’n deur wat na die balkon lei. Groot venster en ’n glas skuifdeur om die pragtige omliggende natuur en die strandmeer te bewonder. Daar is genoeg ingeboude kaste in die gang tussen die kamer en badkamer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en skoonmaakdienste.

Belasting en Ekstras

Lughawependeldienste vanaf George is beskikbaar teen ekstra koste. Ontbyt en aandete is beskikbaar teen ekstra koste. Piekniekmandjies is beskikbaar teen ekstra koste. Fietse te huur. Braaihout en houtskool is nie by die tarief ingesluit nie en moet self voorsien word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Gesinskamer
was R1 050
Vanaf R945
per eenheid
Beskrywing

Dié suite beskik oor 2 kamers, insluitend die Sunset View kamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ruim, het sitplek en ‘n koningingrootte-bed. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en verkry toegang via die hoofkamer. Die badkamer is groot, het ‘n deur vanaf die balkon. Die balkon bied ‘n lieflike uitsig oor die omgewing. Die hoofslaapkamer bied toegang tot 'n groot balkon met 'n patio-stel waar gaste kan sit en 'n uitsig oor die heuwel in die Knysna Koppe en Brenton-on-Sea se rigting geniet. Elke kamer het ‘n platskerm-TV met DStv, gratis onbeperkte WiFi, mikrogolf en yskassie. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar. Die suite is ideaal vir ‘n paartjie met 1 of 2 kinders.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en skoonmaakdienste.

Belasting en Ekstras

Lughawependeldienste vanaf George is beskikbaar teen ekstra koste. Ontbyt en aandete is beskikbaar teen ekstra koste. Piekniekmandjies is beskikbaar teen ekstra koste. Fietse te huur. Braaihout en houtskool is nie by die tarief ingesluit nie en moet self voorsien word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thesenstraat 18, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC9pgJqpUXhGSp8OmZM3FtCsCV5GeMenbfx1N5do1FiIrjeEW8S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R585  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 18 Thesen Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -34.05764 23.08236
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!