Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 The Islands

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir 18 The Islands
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Corli M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corli M
Gesin met klein kinders

Ongelooflike uitsig! Baie sentraal geleë! Brenda is so vriendelik en behulpsaam! Sal beslis weer daar gaan bly!

Ons het memories gemaak wat vir lank nog ons sal by bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

18 The Islands se terugvoer

Liewe Corli,
Heerlik om jou, Peter en die res van die familie te ontmoet, en baie bly om te hoor jy het lekker gekuier.
Sal heerlik wees om julle weer te besoek.
Baie dankie.

18 The Islands
Johan M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johan M
Besigheidsreis

Asemrowende uitsig met baie trappe.

Die uitsig is fantasties. Die woonstel is baie ruim en het omtrent alles wat jy kan nodig hê. Die wasmasjien was 'n bonus om die klere skoon te kry voor ons terug is huistoe. Maar daar was regtig baie steil trappe om te klim. As jy enige probleem het met trappe klim, wees gewaarsku. Die gasbraai op die stoep was lekker want jy kan braai en die uitsig geniet. Die braai het net bietjie gesukkel want die see het al sy tol op hom geëis. Die eenheid was meestal skoon, maar die badkamers het meer aandag nodig. Die teëls en stortdeure was nie baie skoon nie en die vorige gaste se seepoorblyfsels was nog daar. Maar ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

18 The Islands se terugvoer

Beste Johan
Baie dankie vir jou opsomming.
Dit is vir ons baie belangrik in ons pogings om standaarde te handhaaf, en vir hierdie rede het ons n betroubare maatskappy aangestel om the woonstel te diens en skoon te hou. Die feit dat die stort nie behoorlik skoongemaak was nie, is onder die aandag van die skoonmaak maatskappy gebring en is nou reggestel.
Met betrekking tot die kommentaar oor die waarde van geld vir die huur, word die woonstel geadverteer bestaande uit drie slaapkamers wat ses mense akkommodeer. In jou geval was die bespreking vir net twee gaste. In die geval waar daar net twee gaste is, is die koste wel per persoon meer.
Om n fantasies uitsig te kry, is dit ongelukkig dikwels nodig om baaie stappe te bou.
Ons dank jy vir jou verblyf met ons, en hopelik sal die weer n bietjie beter wees wanneer jy weer na die kus reis.
Beste wense. Brenda

18 The Islands
Justin W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin W
Saam met vriende

Fantastic view, relaxed atmosphere, great support.

The place looked amazing and we felt immediately comfortable. The view is hard to beat, looking straight out over the ocean. The most complicated thing was the gas braai, which Brenda and her husband were incredibly supportive of in getting started. Thank you so much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

18 The Islands se terugvoer

Many thanks for taking the time to send a review for #18, Justin.
So pleased to hear you were happy with the accommodation and the view.
Was great having the 3 of you staying. You were the perfect guests.
Warm regards. Brenda.

18 The Islands
Christelle M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M
Gesin met klein kinders

Definitief elke sent werd.

Baie netjies, alles en meer wat 'n mens nodig het. Sal die verblyf definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

18 The Islands se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, Christelle. Bly jy het jou verblyf geniet. Brenda.

18 The Islands
Marlie Terblanche G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie Terblanche G

Opregte gasvryheid met die mooiste uitsig.

Een van my lekkerste seevakansies ooit, die woonstel was pragtig, ruim en skoon. Die eienaar het my tot bederf met 'n bottle sjampanje vir my verjaarsdag. Liefste mense ek sal definitief weer hier kom vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saida P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saida P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most beautiful place with breathtaking views of ocean.

We enjoyed our stay as it was so close to the ocean and to the beach. Kitchen was very well equipped and a very friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

18 The Islands se terugvoer

Thank you so very much Saida.
Am so pleased you enjoyed your stay !!
Kind regards. Brenda.

18 The Islands
Leonie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie.

Die woonstel is naby aan die strand en baie netjies. Die eienaar, Brenda is baie helpvol en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

18 The Islands se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Leonie.
Dit was lekker om jou te besoek, en so bly jy was gelukkig met alles......
Mooi bly,
Brenda.

18 The Islands
Dennis K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful apartment!

Beautiful flat, very friendly owner, quick responses, super equipment with everything that you might need, nice view on the ocean. Late checkout has been offered although we haven't even asked for it. There is nothing we could complain about! We could have stayed there forever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

18 The Islands se terugvoer

I am so happy you enjoyed your stay and were happy with everything Dennis and Svea. Thanks for the kind words and hope you enjoyed the rest of your time in South Africa!

18 The Islands
Rachel S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel S

Onvergeetlike vakansie!

Pragtige, ruim plek met alles wat mens nodig het. Baie netjies en pragtige uitsig! Brenda se gasvryheid was ongelooflik goed. Beveel 18 The Island beslis aan! Vir seker een van die beste plekke waar ons gebly het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

18 The Islands se terugvoer

Heerlik om te hoor jy was gelukkig met alles Rachel. Baie dankie vir die pragtige resensie!
Julle was die perfekte gaste.

18 The Islands
Allen M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen M
Gesin met tieners

Very comfortable and views are stunning.

For older persons this unit has quite a few stairs to access the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leigh L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh L
Gesin met klein kinders

Fantastic and really enjoyable.

Everything went smoothly and I would easily recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ena H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ena H
Gesin met tieners

Fantastiese ligging. Eenheid kort onderhoudswerk.

Baie vriendelike en behulpsame eienaar. Glo nie die eenheid is op standaard in terme van soortgelyke verblyf beskikbaar nie. Dit het 'n fantastiese ligging en uitsig, maar die eenheid kort baie onderhoud. Die stoofplate, los matte en braaier was glad nie skoon nie. Daar was vere linne in die hoofslaapkamer en sommige mense kan allergies wees daarvoor. Algemeen: fantastiese uitsig en ligging, maar ouerige woonstel wat heelwat werk benodig en items was hier en daar nie skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marshe V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshe V
Saam met vriende

Onvergeetlik.

Die eienaar Brenda, is so vriendelik en bereid om die ekstra myl te gaan. Die plekkie het 'n onvergeetlike uitsig oor die see. Die plekkie het alles wat 'n mens nodig het en nog meer. Loopafstand van die strand. Baie netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda T

Verskriklik lekker. Die uitsig is awesome. Home away from home.

Die woonstel het alles wat 'n mens nodig het. En die uitsig is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

18 The Islands se terugvoer

Lovely having you stay Zelda. Thanks for your lovely review and thank you for being such great guest!

18 The Islands
Rolf K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rolf K
Gesin met klein kinders

Great place.

We enjoyed our stay. Awesome ocean view. Spacious living areas. The unit has all you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

18 The Islands se terugvoer

Thank you so much for your review Rolf. Very happy to hear you enjoyed your stay !

18 The Islands
Yolandie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie S
Gesin met tieners

Beach home far away from home.

Brenda and Glyn you guys will stay in our hearts forever. Thanks for the best vacation ever in the most beautiful place of yours. Thanks for all your love and effort. Stunning two people. Will return soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 61, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e0ab74ff9f1c1f7094fe8f5a0252f6ae22e05f12e1be61d6511b09b13410888f11c605690e786cd83ba3809d385bc9d3371?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 61 Ocean Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.51666265454 31.229770262566