10% af Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Mei 2020 tot 31 Mei 2020.
Umhlanga Akkommodasie by 18 The Shades | LekkeSlaap
+8
+8

18 The Shades

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

18 The Shades bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamer woonstel in die The Shades-kompleks in Umhlanga. Die kompleks is 300 m van die strand af en gaste kan gedeeltelike see-uitsigte vanaf die woonstel geniet.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea wat na 'n balkon lei.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook lugversorging.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad sowel as onderdakparkeerplek. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Slaapplek

’n Bespreking by 18 The Shades sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Weaver-singel 23, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 300
Vanaf R1 170
per nag (plek vir 4)
was R1 300
Vanaf R1 170
per nag (plek vir 4)
was R1 300
Vanaf R1 170
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgCf76Z9FXasHCTVDzRkjM4PmqcIJ20bhfcvYuP5bvUdn1V6JGK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 300, nou Vanaf R1 170  per nag (plek vir 4) 23 Weaver Crescent The Shades 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.721505706479 31.08641482209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za