Beauty on Bree
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R3 580 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Beauty on Bree, geleë in die hartjie van Kaapstad, is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met pragtige uitsigte oor die berge en die stad en 'n ontspannende verblyf vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n tweede badkamer met 'n stort is beskikbaar vir gedeelde gebruik. Gratis WiFi is ingesluit vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea is smaakvol gemeubileer en beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n goed toegeruste kombuis. Die kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste kan op 'n balkon ontspan en die pragtige uitsigte geniet. Gaste het ook toegang tot 'n gedeelde swembad, sowel as 'n sjiek kafee en kroeg op die 27ste verdieping, perfek om te ontspan na 'n dag van verkenning. Veilige parkering en 24-uur-gebousekuriteit bied ekstra gemoedsrus.
Beauty on Bree is gerieflik geleë binne loopafstand van plaaslike restaurante, kafees, winkels en sommige van Kaapstad se gewildste besienswaardighede, wat dit die ideale verblyf maak vir diegene wat Kaapstad wil verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Nikki Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 9
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang