185 on BEACH Boutique Suites and Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

185 on BEACH Boutique Suites and Apartments is reg teen die see in die sonnige Gordonsbaai geleë. Dié dorp is veral bekend vir sy pragtige blouvlagstrand, ou hawe, voetslaanroetes en berghange. 185 on BEACH Boutique Suites and Apartments bied verblyf ideaal vir paartjies, sakereisigers en gesinne.

Verblyf word in 6 eenhede gebied. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer, 'n kombuis of kombuisie, WiFi, DStv en lugversorging. Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en WiFi in.

Gaste kan langs die 200 m lange Blouvlag Bikini-strand wandel, Valsbaai se warm water geniet en die restaurante en bekoorlike dorpie besoek. Dié woonstelle is net 35 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en is naby die Tuin- en Wynroetes, asook die Walvisroete tussen Kaapstad en Hermanus. Dit is die ideale basis vir diegene wat gholf en ander sportsoorte en Kaapse avonture wil geniet. Gaste kan Kaapse toeriste-doeninge geniet, natuurreservate besoek, wynproe, sjampagne-plesiervaarte onderneem, visvang, gholfspeel, voetslaan en walviskyk. Ander doeninge sluit bergfietsry, perdry tussen die wingerde, zipline en haaihokduik in. Die personeel maak daagliks skoon en beveel toere aan.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 185 On BEACH Boutique Suites And Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 680 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za