Gordonsbaai Akkommodasie by 185 on BEACH Boutique Suites and Apartments | LekkeSlaap
+67

185 on BEACH Boutique Suites and Apartments

Seaside Studio
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Beachside Studio is 'n gesellige oopplan-ateljeewoonstel met 1 koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 1 volwassene of 2 kinders, 'n klein maar luukse stortkamer met glas- en granietafwerkings, 'n sitarea met 'n see-uitsig bo-oor die muur, 'n volledige kombuis sonder 'n oond met 'n keramiek-gasstoof en graniettoonbanke, en 'n eetarea. Die ateljee is toegerus met 'n platskerm-TV met Premium DStv, gratis WiFi, lugversorging en strykgeriewe. Gaste wat hier tuisgaan het toegang tot 'n binnehoftuin met Weberbraaigeriewe op 'n granietblad met uitsigte oor die see. Hulle kan ook skouspelagtige sonsondergange vanaf die kelkiekroeg of van die hotel se swembaddek af bewonder. Die ateljee is op die grondvloer en bied direkte toegang tot Kusweg.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Laat ons asseblief weet as jy enige spesiale versoeke het. Kredietkaarbetalings is beskikbaar via veilige internetkoppeling. Balans is betaalbaar met aankoms. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar, maar gaste mag nie videostroom nie. DStv is ook beskikbaar. Gaste ontvang ook gratis tee, koffie en toiletware. Rook, troeteldiere, oormatige geraas en ongeregistreerde gaste is verbode. Die eienaar sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of beserings wat plaasvind op die perseel nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seaside Luxury Apartment
Vanaf R1 400
per eenheid
Beskrywing

Die woonstel het 1 romantiese slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n moderne badkamer met 'n stort en see-uitsig en verhitte handdoekrelings. Daar is 'n oopplan-sitkamer met 'n slaapbank, 'n oopplan-kombuis (sonder oond. Die kothuis het 'n platskerm-TV met Premium DStv, DVD, onbeperkte WiFi, lugversorging, wasmasjien en strykgeriewe. Gaste kan ’n skemerkelkie op die pragtige tuindek met sonstelle, eetgeriewe en braaigeriewe geniet. Daar is parkeerplek in 'n motorhuis. Gaste kan gerus in die hotel se randvloeiswembad ontspan.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Laat ons asseblief weet as jy enige spesiale versoeke het. Kredietkaarbetalings is beskikbaar via veilige internetkoppeling. Balans is betaalbaar met aankoms. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar, maar gaste mag nie videostroom nie. DStv is ook beskikbaar. Gaste ontvang ook gratis tee, koffie en toiletware. Rook, troeteldiere, oormatige geraas en ongeregistreerde gaste is verbode. Die eienaar sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of beserings wat plaasvind op die perseel nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seaside Deluxe Suite
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Lees meer
Beskrywing

Seaside Suite bied pragtige see-uitsigte. Die romantiese slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, see-uitsigte en 'n balkon bo-oor die branders wat onder breek. Die sitkamer het groot vensters wat na die balkon lei en 'n gemaklike slaapbank. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv, 'n DVD-speler, gratis WiFi en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. Die pragtige stortkamer het moderne afwerkings en verhitte handdoekrelings en 'n groot glasstort met 'n granietsitplek en see-uitsigte. Daar is ondervloerse verhitting, lugversorging en vensters wat lig binnelaat sodat dit lekker gesellig is. G aste kan ook braai op die swembaddek. Parkeerplek op die perseel en 'n daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Laat ons asseblief weet as jy enige spesiale versoeke het. Kredietkaarbetalings is beskikbaar via veilige internetkoppeling. Balans is betaalbaar met aankoms. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar, maar gaste mag nie videostroom nie. DStv is ook beskikbaar. Gaste ontvang ook gratis tee, koffie en toiletware. Rook, troeteldiere, oormatige geraas en ongeregistreerde gaste is verbode. Die eienaar sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of beserings wat plaasvind op die perseel nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seaview Luxury Suite
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié suite is baie gesellig en is ideaal vir spesiale geleenthede vier. Dit het uitsigte op die berg en die see, veral van die balkon af. Dit het 'n luukse dubbelkamer met 'n koninggrootte-bed en sitarea, 'n luukse badkamer met 'n spa-bad, moderne glasstort, porseleinteëls en verhitte handdoekrelings. Daar is 'n aparte sitarea me t'n see-uitsig en 'n gemaklike slaapbank vir 1 volwassene of 2 kinders wat die en suite-badkamer sal deel en 'n kombuisie. Die kamer lei na die beskutte balkon met 'n Weberbraai, tafeltjie en sonstoele. Die suite het lugversorging en ondervloerse verhitting, 'n platskerm-TV, gratis Premium DStv. DVD-speler, onbeperkte, gratis WiFi, 'n kluis en strykgeriewe. Daar is parkeerplek van die straat af en 'n daaglikse diens word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Laat ons asseblief weet as jy enige spesiale versoeke het. Kredietkaarbetalings is beskikbaar via veilige internetkoppeling. Balans is betaalbaar met aankoms. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar, maar gaste mag nie videostroom nie. DStv is ook beskikbaar. Gaste ontvang ook gratis tee, koffie en toiletware. Rook, troeteldiere, oormatige geraas en ongeregistreerde gaste is verbode. Die eienaar sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of beserings wat plaasvind op die perseel nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seaside Penthouse
Vanaf R1 800
per eenheid
Beskrywing

Die Seaside Penthouse bied see- en berguitsigte vanuit al die kamers en bestaan uit 2 dubbel-solderstylkamers met en suite-badkamers. Die romantiese hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelslaapbanke vir kinders. Daar is 'n sjiek en suite-badkamer met 'n stort en 'n see-uitsig. Die oopplan-sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv en DVD-speler. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, gasstoof, 'n mikrogolf en toebehore (geen oond). Die sitkamer lei na 'n balkon met 'n braai en eetgeriewe met see-uitsigte. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die eenheid het lugversorging, verhitte handdoekrelings, kluise en strykgeriewe. Hierdie woonstel het spiraaltrappe en is nie geskik vir bejaardes en jong kindertjies nie. Daar is parkeerplek in 'n motorhuis.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Laat ons asseblief weet as jy enige spesiale versoeke het. Kredietkaarbetalings is beskikbaar via veilige internetkoppeling. Balans is betaalbaar met aankoms. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar, maar gaste mag nie videostroom nie. DStv is ook beskikbaar. Gaste ontvang ook gratis tee, koffie en toiletware. Rook, troeteldiere, oormatige geraas en ongeregistreerde gaste is verbode. Die eienaar sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of beserings wat plaasvind op die perseel nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Starlight Premier Suite
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is ideaal vir oordeelkundige gaste. Jy kan selfs in die koninggrootte-bed lê en die uitsig bewonder terwyl die maanlig op die baai reflekteer en by die dakvenster inskyn. Die ruim, luukse badkamer het uitsigte oor die woud en see en 'n spa-bad, moderne glasstort met 'n Caeserstone-sitplek, verhitte handdoekrelings, porseleinteëls en 'n toilet met 'n bidet. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, ketel en broodrooster om ligte maaltye voor te berei. Verder is daar ook lugversorging, gratis onbeperkte WiFi en Premium DStv op 'n platskerm-TV. Ontspan langs die randvloeiswembad of stap 300 m tot by die Blouvlagstrand, Bikini Beach. Die suite is ideaal vir gaste wat 'n spesiale geleentheid vier.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Laat ons asseblief weet as jy enige spesiale versoeke het. Kredietkaarbetalings is beskikbaar via veilige internetkoppeling. Balans is betaalbaar met aankoms. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar, maar gaste mag nie videostroom nie. DStv is ook beskikbaar. Gaste ontvang ook gratis tee, koffie en toiletware. Rook, troeteldiere, oormatige geraas en ongeregistreerde gaste is verbode. Die eienaar sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of beserings wat plaasvind op die perseel nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 185, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT2zP92mjuayOQIYglG3PURKkE4KQl9g2OOKoYg3obxIRf5sEib?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 28 5 1 5 185 Beach Road Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -34.166711033945 18.857115504299
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za