Zimbali Akkommodasie by 19 Bona Bali | LekkeSlaap
+13
+13

19 Bona Bali

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Bona Bali, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

19 Bona Bali is 'n vakansiehuis in die Zimbali Kusoord aan die noordkus van KwaZulu-Natal.

Die eenheid het slaapplek vir 6 mense in 3 kamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Daar is 2 koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens beskikbaar. Al 3 die badkamers het storte en een van hulle het ook 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en eetgerei en breekware. Wasgoedgeriewe sluit in: 'n wasmsjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n eetkamertafel en sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite op die veranda is daar gasbraaigeriewe. Die area voor die veranda het 'n grasperk en daar is 'n klein paadjie wat lei na die omheinde swembad wat slegs vir die gebruik van Bona Bali-inwoners is.

Die landgoed bied swembaddens, 'n 18-putjie-gholfbaan, 'n spa, tennisbaan, muurbalbaan, 'n restaurant en 'n kroeg. Daar is ook 'n veilige strand waar verskeie watersporte geniet kan word indien dit vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by 19 Bona Bali sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKoningingrootte-bed

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir 19 Bona Bali
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 19 Bona Bali, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 19 Bona Bali het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Bona Bali, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwZGVmYTk5LWI1OTctNGQzMy1iYTVkLWM2YzIwYmIyMjYyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 200  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 19 Bona Bali Zimbali 4418 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.551250403533 31.200973453967
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za