4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
19 Bronze Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in die Bronze Bay-kompleks teen die see in Umhlanga. Gaste kan lieflike see-uitsigte van die hoofslaapkamer en die sitkamer met toegang tot 'n groot balkon af geniet.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n gastebadkamer met 'n stort en 'n toilet. Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en 'n -eetarea.
Die kombuis het 'n toonbank, yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook WiFi en plafonwaaiers in die woonstel. 'n Gasbraai is op die balkon beskikbaar.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot 'n oop parkeerplek agter 'n hek en daar is elke dag sekuriteit tussen 18:00 en 06:00.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 251
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 19 Bronze Bay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang