Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 Bronze Beach

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 10 resensies vir 19 Bronze Beach
Netheid
4.2/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.4/5
Stephnie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie V
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig oor die see.

Die kinders was gemaklik. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luzaan G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Luzaan G
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Geen braaigeriewe by die eenheid of in die kompleks. Nie genoeg parkering, so as jy nie vroeg genoeg terug is nie is daar nie plek vir jou kar nie en moet jy in die straat parkeer. Het wel goeie diens gekry van Umhlanga Accommodation na ons gevra het vir plastiekware vir die klein kinders, wat daar niks van was nie en skoonmaakdienste was behoorlik. Neem kennis, die plek is kleiner as mens verwag en die toilet is binne in die stort op die foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Steve B
Gesin met klein kinders

Enjoyable. Excluding severe parking aggrevation.

On 3 occasions I had to park in the street and walk to the unit, family in tow, leaving vehicle as a worry not needed. Certain units had up to 3 parking spots filled by visiting friends. No proper access control in place. The safe in the unit did not inspire peace of mind as it was loose and damaged from previous forced access.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Welda T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Welda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansie-naweek.

Ek was baie ongelukkig oor die R2000 sleuteldeposito, wat na my mening baie hoog is. Ek het ook nie die volle R2000 teruggekry nie en alles het ons in perfekte orde en netjies gelos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sally B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sally B
Gesin met tieners

Great location but shocking customer service.

Whilst the location was great, it was less than basic. We have electrical problems on day one. Whilst an electrician was sent out the next day, he said that nothing was wrong. We were unable to cook that night and the next night as the same tripping occurred. When we called agent to report that it had not been fixed we were told that we would have to pay for an electrician to come out again! The fact that this agent did not acknowledge that we, the paying guests, were struggling with an electrical issue that's was not our fault was appalling. She took her electrician's side whilst we suffered the consequences of a dangerous electrical situation. We eventually made a video of the tripping and showed that every 2 mins, we would have to go to the electricity box and flip the earth to get power again. Eventually they did send out an electrician to sort the problem but we have zero feedback from them that things had been sorted. We were so unimpressed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schane S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Schane S
Gesin met tieners

Aangenaam.

Alles was 100%, geen probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

See stars.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gareth M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gareth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stone throw from the beach.

Posh area. Walking distance to all shopping. Clean and quiet complex.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika L
Gesin met klein kinders

Fantastiese ligging, ongelooflike uitsig.

Alles was fantasties behalwe vir die parkering - permanente inwoners het voor die garage parkeer, so ek moes op iemand anders se parkeerplek parkeer, wat weer op sig self probleme veroorsaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V
Saam met vriende

Die kuier was baie lekker, die trappe is 'n probleem en die parkering as jy laat terugkom is daar nie oop parkering nie dan is jy gestrand.

Die eenheid se tweede badkamer se stort was 'n probleem met die stort wat die toiletpapier natmaak, asook die vloer wat heeltyd nat was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA996f410452f2a655bd35e7d2fc866da0fbe32921b2cb044bcfcd99acbe46c0ca2550b3fc45fc1e23432cde95f39bf00c7d34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 62 Lagoon Drive Bronze Beach 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.718499658953 31.091193228033