LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 19 Eastpoint | LekkeSlaap
+29

19 Eastpoint

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball Boulevard 6, Eastpoint, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 395 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

19 Eastpoint bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in die Eastpoint-kompleks in Point Waterfront in Durban. Hierdie woonstel is op die eerste verdieping waar gaste ’n gedeelte van Durban se hawe kan sien.

Die woonstel bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort.

Die woonstel het ’n oopplan-kombuis, leefarea en eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea het ’n etenstafel en stoele en die leefarea het ’n slim-TV. Die woonstel beskik ook oor onbeperkte optiesevesel-WiFi.

Die gebou het 24 uur-sekuriteit.

Eastpoint is net 800 m van uShaka Marine Wold af en is ideaal vir sake- en vakansiereisigers.

Slaapplek

’n Bespreking by 19 Eastpoint sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Timeball Boulevard 6, Eastpoint, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 395
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 395
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball Boulevard 6, Eastpoint, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06993be2cc5acfc1e24c3c5c6a11508c09d266187077d2b6c4562205e0d1487e79d9098a39df9026f5911b9a119b74066f41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395  per nag (plek vir 4) 6 Timeball Boulevard, Eastpoint Point Waterfront 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.87224405846 31.050169195701
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!