Dunkirk Estate Family Home
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
5 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 1 Salt Rock Road, Dunkirk Estate, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Dunkirk Estate Family Home is geleë in Ballito, 'n welgestelde kusdorp in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat 'n wegbreek naby die see soek.
Hierdie ruim huis met lugversorging bestaan uit 4 slaapkamers en 5 badkamers, met slaapplek vir 8 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde en vierde slaapkamers is albei ingerig met 'n koningingrootte bed. Die derde badkamer is ingerig met 'n bad en stort, en die 2 oorblywende gastebadkamers is elk slegs toegerus met 'n toilet.
Die oopplan-leefruimte beskik oor 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV, 2 eetareas binne en buite, en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser.
Die huis beskik ook oor veilige parkering, braaigeriewe, sowel as gratis WiFi. Gaste kan ook 'n potjie tafeltennis geniet of 'n verfrissende swem in die privaat swembad neem. Daarbenewens bied die landgoed 'n tennisbaan, 'n park vir die kinders om te geniet en die kans om te ontspan by die Laura Channing Spa.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 50
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Salt Rock Road, Dunkirk Estate, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Salt Rock Road, Dunkirk Estate, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang