Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 Kerkstraat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 288 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Kerkstraat 19 is 'n selfsorghuis wat geskik is vir 'n gesin of vriende wat graag die bekoorlike dorpie Struisbaai wil besoek. Dié selfsorghuis het 5 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Die huis is naby aan die hoofswemstrand en winkels.

Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elk ’n dubbelbed. Die vierde en vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die eerste, gedeelde badkamer het 'n bad en die tweede gedeelde badkamer het 'n stort.

In die huis is daar 'n leefarea met gerieflike leerbanke, 'n TV en 'n kaggel. Gaste kan gerus hul eie dekodeerder saambring vir DStv. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en ketel. Daar is ook 'n wasmasjien en pooltafel.

Daar is 'n groot tuin met 'n veranda en ingeboude braaigeriewe.

Daar is 'n hele aantal restaurante in die omgewing, asook 'n koffiewinkel op die waterfront wat naby die gastehuis is. Struisbaai is ook bekend vir aktiwiteite soos visvang, perdry, voetslaan, verfbal, vierwielmotorfietsritte en duik.

Slaapplek

’n Bespreking by 19 Kerkstraat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir 19 Kerkstraat
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 69

Jaar gelys 8

Ligging

  • Kerkstraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink 19 Kerkstraat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 288
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 288
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjZGJiMDM0LTBmODAtNDI4Mi04NTc3LTRkZGE4OGI4Y2FhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 288 per nag (plek vir 12) 2 5 1 5 19 Church Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.798632 20.04516
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem