+46
Selfsorg in Knysna SSB

Lagoon Terrace Apartment 19

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Skoonmaakdienste is beskikbaar en kan teen 'n ekstra koste aangevra word.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Maksimum 4 gaste word toegelaat.
Rook in die eenheid is verbode.
Woonstel 19 kelderparkeerplek mag slegs vir die parkeer van 'n voertuig gebruik word.
Geen vragmotors woonwaens, sleepwaens, bote of ander swaar voertuie mag op die gemeenskaplike eiendom, insluitend enige eksklusiewe gebruiksarea, geparkeer word nie.
Een voertuig mag nie twee parkeerplekke/areas beset nie.
Sou 'n besoeker skade aan die hek en/of hekmotor aanrig, sal hulle verantwoordelik gehou word vir die koste van die herstel of vervanging daarvan.

Vrywaring: Die eienaar, regspersoon of sy agent sal nie aanspreeklik wees vir enige besering of verlies of skade van enige beskrywing wat enige bewoner van 'n gedeelte of enige lid van sy familie, sy werknemer of dienskneg of sy familielid, vriende, kennis, besoeker, genooide of gas mag, fisies of aan sy of hul eiendom, direk of indirek, in of rondom die gemeenskaplike eiendom of in die individuele eiendomme onderhou as gevolg van enige gebrek in die gemeenskaplike eiendom, sy geriewe of in die individuele eiendomme of vir enige handeling wat gedoen is. of vir verwaarlosing aan die kant van die regspersoon of enige van die regspersoon se werknemers, bediendes, agente of kontrakteurs.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

19 Lagoon Terrace, 16 Gordon Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74f008a901abea67ee820543428c7ed906db79c6e95a057903c1db9d6a150a1138c5840f9e233fc01b40c86d6bbd90c507b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 19 Lagoon Terrace 16 Gordon Street 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.03884 23.046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang