LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+71

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Douglas D
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Cozy little cottage. The cottage was fantastic, very neat, clean, everything you need, including good coffee and rusks. Old farmhouse feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Excellent. Friendly people. Very safe and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinten M
Kort verblyf
3.8
Sep 2026

The stay was ok. As the property changed hands the day I arrived, there were a few issues. The shower head needs to be fixed properly. The handle for the door should be secured. The switch for the geyser should be clearly marked. Any loss of electricity and the alarm box sounds constantly until power is restored via the generator.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jean V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die perfekte plek. Uitstekend. Die beste plek vir 'n naweek wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laubscher V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Very nice stay. What a wonderful place. The owner was super friendly. We went with friends and we all loved the place. Everything you need at a self-catering place was supplied. We will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ons sal vir seker weer oorslaap as ons Johannesburg toe gaan. Wonderlike gasvrye eienaars. Ons het rustig en veilig geslaap. Ons het nie eers geweet ons bly in die stad nie. Ons het ook ons hondjie saamgevat en daar was 'n erfie waar sy rond kon loop. Daar was nie iemand wat na ons sou inboek nie en ons kon later uitboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juwan D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Home away from home. My wife and I had a very pleasant stay. The owner was so welcoming and friendly. We really felt at home. The room was comfy and clean. We will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Therissa D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Aangename, gerieflike verblyf. Alles was mooi netjies en skoon. Ons het die lekker moerkoffie en beskuit geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carina P
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Home away from home. Dit is so moeilik om die verblyf op te som in 'n paar woorde. 'n Mens voel tuis en op 'n mens se gemak. Die tannie is ongelooflik vriendelik, en 'n regte ouma met 'n goeie hart. Ons 2 woelige seuntjies was nie vir haar 'n probleem nie, en ons weet seuntjies kan soms "loud" wees. Die cottage is baie skoon, baie goed toegerus en die tannie gaan uit haar pad uit om dit vir 'n mens meer gemaklik te maak. Daar is ook, soos ek dit sal noem, 'n "pay it forward" wat dit meer spesiaal maak. Vorige gaste het 'n "ietsie" gelos wat die tannie in die kas los vir die volgende gaste om te gebruik, soos spices, ontbytpap, ens. Ons sal definitief die plek aanbeveel en gaan beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nduduzo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 5 maande

Meeste gashere antwoord binne 4 ure
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

19 5th Street, Walkerville, Johannesburg, 1876, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ffa754b0ddc8e3d028286cb80c9153bd2927daa7decdd1487179222bb10b7094e74a3111ee6b50f797b980142f9af126b76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 19 5th Street Walkerville 1876 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.426856640476 27.947754263878

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang