LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 19 on Robyn | LekkeSlaap
+52

19 on Robyn

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robyn-weg 19, Langeberg Ridge, The Aviary, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R495 R446 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

19 op Robyn is in Durbanville, Kaapstad, en bied gehalte-verblyf aan pasiëntbesoekers, sakereisigers en vakansiegangers. Dit is naby talle winkels, restaurante, Cape Gate MediClinic, die N1 en die Kaapse Wynroete.

Die gastehuis het 2 suites, elk met 'n privaat ingang.

The Aviary is deel van die hoofhuis. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, klerekas, en suite-badkamer, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Nest is 'n selfsorg-eenheid met 'n uitsig oor die tuin. Die eenheid is vrystaande en privaat. Die kamer het slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens. Die kamer het 'n klerekas, tafeltjie en 2 stoele. Dié knus kamer het alles wat nodig is vir oornagverblyf. Daar is 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir 19 on Robyn
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Robyn-weg 19, Langeberg Ridge, The Aviary, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 19 on Robyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R495
Vanaf R446
per nag (vir 2 persone)
was R495
Vanaf R446
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robyn-weg 19, Langeberg Ridge, The Aviary, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc655435b7c37f83cdf5179d91b7f6094988bffb8d6765e8ef22712279fef4a267d5dd991a54331b2a897c4cf5ac0821cd8be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R495, nou Vanaf R446  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 19 Robyn Road Langeberg Ridge 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.844183236682 18.695554582209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!