Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 Pebble Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 51, Pebble Beach 19, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

19 Pebble Beach is in Ballito geleë langs die Chaka Rock-getypoel en dit is stapafstand vanaf die bekende Cafe restaurant.

Hierdie woonstel bied slapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis- en -leefarea, sowel as 'n balkon met 'n see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Wit linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die eet- en leefarea wat 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste, gemaklike banke en 'n TV met die volledige DStv-pakket en Netflix het.

Die balkon het 'n asemrowende uitsig oor die see. Daar is sitplek en 'n gasbraai wat dit die perfekte plek vir 'n skemerkelkie maak.

Die eenheid word nie oor die algemeen deur beurtkrag geraak nie a.g.v. die ligging, maar daar is wel ' omsetter wat die TV, WiFi, sommige muurproppe en ligte aan sal hou.

Binne die Pebble Beach-kompleks het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike swembad met 'n pragtige see-uitsig. Daar is genoeg parkeerplek op die perseel.

Die perseel is stapafstand vanaf die strand en aktiwiteite in die omgewing sluit snorkel, wandel, restaurante en winkels in.

Slaapplek

’n Bespreking by 19 Pebble Beach sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir 19 Pebble Beach
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Elsbeth Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 112

Jaar gelys 7

Ligging

  • Kusrylaan 51, Pebble Beach 19, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 19 Pebble Beach het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 51, Pebble Beach 19, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22c44e46abd162391db3d0a134a8f559d56b2bb507860371cebb4d4defbc3ecc53415cfbb9fb876040473584b41efcad97e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 51 Ocean Drive 19 Pebble Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.515429921093 31.230586956306
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem