19 Rooibok
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Rooibok Laan, Reebok, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rooibok Vakansiehuis bied 'n rustige ontsnapping uit die gewoel en gejaag terwyl dit steeds naby alles is wat gaste nodig mag hê. Die huis spog met pragtige uitsigte en is geleë in Groot Brakrivier, 'n kusdorpie in Mosselbaai, Wes-Kaap.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers, met slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n TV en gemaklike rusbanke. Die kombuis sluit 'n ontbyttoonbank in en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan buite op die balkon eet terwyl hulle die pragtige uitsigte inneem, en sal ook toegang hê tot braaigeriewe. Dit is die ideale wegbreekplek vir diegene wat gemak, rustigheid en vrede soek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Esme Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 19 Rooibok Laan, Reebok, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Rooibok Laan, Reebok, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang