4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Weaver Crescent, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
19 The Shades is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die grondverdieping in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga, KwaZulu-Natal. Die woonstel bied 'n ontspanne ruimte aan 'n gesin of groep vriende van 4 en het moderne afwerkings en gemaklike meubels.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook 'n ontbythoekie toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV.
Daar is WiFi, lugversorging, onderdakparkeerplek, 'n elektriese heining, 'n koffiemasjien en 'n studeerkamer. Verder bied die verblyf 'n rustige atmosfeer met toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area, asook 'n wassery en 'n 24 uur-sekuriteitswag.
Die woonstel is naby die gewilde Umhlanga-strand en -promenade, langs Oceans Mall en stapafstand vanaf die Umhlanga-dorpie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 23 Weaver Crescent, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 19 The Shades het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Weaver Crescent, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang