Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1AA Wilhelminia Apartments

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bicara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir 1AA Wilhelminia Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jeanne F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful!

Loved our stay! We could walk to downtown. The owners are delightful! Little touches like a happy hour every evening made it extra special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriana V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, goed ingerig, privaat, mooi, skoon en lekker bed.

Ons het 'n fantastiese ervaring gehad by 1AA Wilhelminia Apartments. Die Champagne-woonstel is ruimer as wat ons verwag het, baie goed ingerig en heerlik geleë. Die feit dat die woonstel uiters privaat is en jy nooit bewus is van enige gaste of ander bure nie, met 'n uitsig oor die boord, berg en monument, is verál een van die grootste pluspunte vir ons. Ons sal beslis terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannie F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ongelooflike uitsig, loopafstand van die hoofstraat en lieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirinda C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirinda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plek

Die decor en eenheid is pragtig. Mick was baie hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maree F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maree F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definiteif 'n blyplek met 'n uitsig vir oggendkoffie of 'n laatmiddag glasie wyn.

Die verblyf by 1AA Wilhelminia appartment was definitief wat dit voorgee om te wees en meer. Die gasvrou het ons vroeer ingelaat as was beplan was en alles in die blyplek was daar wat mens verwag met heelwat persoonlike bydraes, koffie, knibbelgoed, melk in die yskas. Alees wat mens nodig het vir na aankoms. Die ligging is perfekmet goeie toegang tot die hoofstraat en eetplekke maar tog ook uiters privaat met n uitsig oor die bborde en die berge. Sal wel aandag skenk aan dit sitplek wat dit is ongemaklik as mens n aand will inbly en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly F
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing stay! Beautiful location and friendly hosts.

We enjoyed our stay so much! Location is beautiful and central to restaurants and shops. The hosts were amazing and made us feel so comfortable. Would highly recommend for a vacation. Accommodation very neat and fully equipped with everything one would need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica J
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a beautiful house wow.

Very modern located close to all amenities. Loved the spaciousness and interior designs of this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minienke D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minienke D
Saam met vriende

Fantastiese gastehuis.

Ek is baie tevrede met die gastehuis. Die klein afrondings in elke kamer is asemrowend. Van oorstokkies tot gesiglappies tot kamerjasse in die kas vir elke gas. Defnitief uistekende waarde vir geld - ek sal beslis weer en weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Alles was perfek, die donsige handdoeke, die feit dat Lynn aan die fynste detail gedink het, die goeie gehalte koffie, die 100% veiligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi eenheid met vriendelike gasvrou en -heer.

Die eenheid waar ons gebly het was baie mooi. Die plek word elke dag skoongemaak wat vars handdoeke insluit. Hulle het ons wasgoed gedoen sonder enige addisionele kostes. Dit is 'n bietjie duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilhelminastraat 1, Wedgewood House, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3M2Q4ZWRkLTAyNGEtNDQyYy05YmNlLTVlY2I1MzU3NGVhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 1 Wilhelmina Street Wedgewood House 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.914208449058 19.121540260258
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem