1onAlbert 2 Bedroom Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albert Road, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
- Vanaf R1 560 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
1on Albert 2 Slaapkamer Woonstel is sentraal geleë in die hartjie van Kaapstad in 'n nuut opgeknapte gebou. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers, en is geskik vir 'n gesinswegbreek.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Beide slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die sitkamer is gemaklik gemeubileer en beskik oor 'n slim-TV met gratis WiFi vir gaste se vermaak. Die eenheid sluit 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n yskassie, stoof, broodrooster en ketel in. Gaste kan gebruik maak van 'n ruim gemeenskaplike sitkamer en eetkamer.
Die eiendom is naby plaaslike winkels, markte, restaurante, die V&A Waterfront en Kampsbaai-strand. Met 'n gemeenskaplike swembad, 'n gimnasium, 'n betaalde wasgoeddiens en 24-uur-sekuriteit, kan gaste 'n gemaklike en veilige verblyf geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Albert Road, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albert Road, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang