Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Agnar Mews

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R900 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 18 Dec 2023 tot 16 Jan 2024 en 16 Dec 2024 to 14 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 18 Dec 2023 tot 16 Jan 2024 en 16 Dec 2024 to 14 Jan 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

’n Post-okkupasie skoonmaak- en linnefooi van R300 per skoonmaak en R100 per persoon/kind vir wasgoedkoste word gevra. Al die linne en handdoeke word professioneel skoongemaak.

Daar is ’n verpligte weeklikse skoonmaakdiens en linneverandering vir verblyf van 9 nagte of langer. Die dae van dié diens sal volgens gaste se vakansieskedule gereël word.

Meer gereelde skoonmaakdienste en linneverandering kan per versoek gedoen word, teen dieselfde kostes as bo genoem.

Hierdie eenheid bied die familie-DStv pakket met flieks, reekse en sommige sportkanale. Indien meer kanale vereis word sal die daaglikse pakket aangepas word.

Kinders bly verniet vanad 2021. Dit behels dat kinders onder 12 jaar verniet kan bly, buiten die wasgoedkoste tydens en na die besoek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 000
R3 000 R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 000
R3 000 R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 000
R3 000 R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agnar-straat 12, Westhill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0638d73361c9d2b6011993ebb8f83b93fc223b1a9f488fb0fc3376a4da0df0d7e49711bb43e8858a4a874dd551208e8b89a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 12 Agnar Street Westhill 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.034593350652 23.041596326389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem