Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Blue View

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paros, Ipahla-weg, Shakas Rock/Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

2 Blue View is 'n pragtige woonstel in 'n sekuriteitskompleks en is geskik vir 'n gesin of groep vriende.

Die eiendom beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en het direkte toegang tot 'n klein balkon met 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers het 'n TV met die volle DStv-pakket en plafonwaaiers. Die badkamers het 'n bad, stort en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoeltjies. Verder is daar 'n wasmasjien en skottelgoedwasser.

Die sitarea het gemaklike sitplek met 'n TV en etenstafel en lei na 'n balkon met buitemeubels, 'n gasbraai en 'n aswemrowende uitsig oor die see.

Daar is bordspeletjies en boeke en gaste is welkom om van die gemeenskaplike swembad gebruik te maak.

Die eenheid is binne stapafstand vanaf die strand, verskeie restaurante en koffiewinkels en is perfek vir diegene wat omring wil word deur pragtige tuine, en 'n wonderlike see-uitsig sonder die geraas van ander vakansiegangers.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 Blue View sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir 2 Blue View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Paros, Ipahla-weg, Shakas Rock/Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 2 Blue View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
R2 400 R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
R2 400 R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paros, Ipahla-weg, Shakas Rock/Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe904ee31a6886b6dfb6c2fc70ab5715979d0f50c27a8c86b5c69e35ba1be8bb466a449e8d44de5550776c93cba6c95ec8a9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Paros Ipahla Road 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -29.512361083299 31.229999798217
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem