Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Karafu

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hewitt-weg 1, Dolfynkus, Umhlali Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

2 Karafu is ’n smaakvol versierde dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Salt Rock. Hierdie kompleks is naby die gewilde Salt Rock-hoofstrand en die bekende Granny-getypoel.

Hierdie goed ontwerpte dupleks-woonstel bied verblyf aan 6 volwassenes. Dit beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en groot en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en bied pragtigte uitsigte oor die see. Daar is ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer wat oopplan is met ’n hoekbad en ’n aparte stort. Die tweede en derde slaapkamers is op die onderste verdieping en het elk ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer wat oopplan is. ’n Kot kan vir ’n baba voorsien word.

Die goed toegeruste kombuis het toebehore om etes te kook, insluitend ’n skottelgoedwasser en ’n wasmasjien. Die oopplan-leefarea en -eetarea het groot aluminium stapeldeure wat na ’n onderdakbalkon lei. Daar is ’n binne-buite vermaakarea met ’n Jacuzzi, ’n dagbed en ’n buite-stort. Hier kan gaste skemerkelkies geniet en uitspan.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad in die kompleks. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 Karafu sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 2 Karafu
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hewitt-weg 1, Dolfynkus, Umhlali Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 2 Karafu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hewitt-weg 1, Dolfynkus, Umhlali Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA154576c800eb4b4088e9bf92a0497fe9d5a7a691270eed12adbaad1191a0558993c91e66f1d8e98401d5b110002bc8f288a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 Hewitt Road Dolphin Coast 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.501254438791 31.239122071686