2 Kyalanga

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R595.00 per bespreking
Huisreëls

Geen partytjies of groot byeenkomste word deur die regspersoon van Kyalanga toegelaat nie. Hierdie reël sal streng toegepas word. Die maksimum besettingsgraad van 6 persone in die eenheid mag onder geen omstandighede oorskry word nie. Versuim om hieraan te voldoen, sal daartoe lei dat die ekstra persone onmiddellik moet uittrek, of die bespreking sal gekanselleer word en geen terugbetaling sal gegee word nie. Onder geen omstandighede laat ons studente of besprekings toe waar alle persone jonger as 25 is nie. Dit is 'n regspersoonreël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Marine Drive, 2 Kyalanga, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fdd8ffdd577ca6ae439bffcc722a7b73abf513a5a6b335bc0febc877a4eae03ff7e494382a805286fdbc18f1fab3dc04473?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 22 Marine Drive 2 Kyalanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.732413544836 31.083861999861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang