Illovo Beach Akkommodasie by 2 La Mer | LekkeSlaap
+61

2 La Mer

3 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
2 La Mer
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Die terugbetaalbare breekskade-/sekuriteit-/sleuteldeposito is met 'n kredietkaart betaalbaar wanneer die sleutels afgehaal word.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word gehef.
'n Terugbetaalbare diensfooi van R500 word per bespreking of per week gehef.
Die deposito word binne 14 dae na vertrek gedeeltelik of heeltemal terugbetaal mits geen skade aangerig is nie.
Die nie-terugbetaalbare diensfooi sluit die skoonmaak van die eenheid en die vervang van linne ná uitklok in.
Let asb. daarop dat rook is verbode binnenshuis.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Geen partytjies of geleenthede nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R2 296
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 296
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 296
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Illovo-kusweg 27, Illovo-strand, Kingsborough, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1OTU1OWUyLTI0MGUtNDdhNi04MThjLTM0MmFjOWI1ZTU1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 296  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 5 27 Illovo Beach Road Illovo Beach 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.115210050382 30.850930003635
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za