LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2 Oceans Apartments | LekkeSlaap
+28

2 Oceans Apartments

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir 2 Oceans Apartments
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Maria P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria P
Gesin met tieners

Baie aangename verblyf met vriendelike gasvrou.

Die cottage was baie goed uitgerus met mooi, netjiese, moderne styl meubels wat gerieflik was. Beslis die geld werd! Sal dit aanbeveel aan al my familie en vriende. Die gasvrou het ook die ekstra myl gegaan en my seun se hemp en kepsie reggemaak met haar masjien toe ons dit ingehandig het om gewas te word.

Nico L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plek, vriendelike diens.

Die plek was voldoende en netjies en die diens was vriendelik.

Ronel F - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Gasvrou is vriendelik en laat jou sommer tuis voel.

Hugo B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen klagtes nie, ons het baie lekker gebly.

Die ontvangs was vriendelik en professioneel. Ons het baie lekker gebly. Geen klagtes hier nie. Sal weer van die gastehuis gebruik maak.

Aubrey P - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey P
Gesin met klein kinders

Awesome

Appreciated the warm welcome from Anja and Thomas, and also the hospitality that was provided to my family was fantastic. Much appreciated and keep up the good work.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Dhow Straat, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1YWI4MTExLWY0ZmEtNGY4NS04ZjU5LTkyZGIwMTc1MjkxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 11 Dhow Street Noordhoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.12146 18.39356
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!