2 on Bashee

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

2 on Bashee bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se perseel in Sherwood, Port Elizabeth. Die ligging bied toegang tot die N2 en is ideaal vir 'n naweekwegbreek, 1 nag se verblyf of 'n vakansie.

Die woonstel het sy eie ingang, 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Badhanddoeke en seep word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, 'n broodrooster, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n TV met DStv Premium. Daar is ook 'n ingeboude braai in die sitarea waar slegs houtskool gebruik mag word.

Gaste het toegang tot 'n toesluitmotorhuis met 'n afstandbeheer en 'n swembad op die perseel. Baywest Mall is sowat 3 km van die perseel af. Baywest Mall het 'n yskaatsbaan, kegelbalbaan, winkels en restaurante. Die Kragga Kamma Wildpark is 10 km daarvandaan en Addo-Olifantpark is 53 km daarvandaan.

Slaapplek

'n Bespreking by 2 on Bashee sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 2 On Bashee gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za