LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2 on Bashee | LekkeSlaap
+29

2 on Bashee

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir 2 on Bashee
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Yolandi S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spasieus, naby winkels, baie veilig, aangename gasvryheid.

Pap en beskuit word voorsien. Naby Spar, Shell en Baywest Mall. Binne en buite braai met toegang tot swembad. Baie veilig met alarm en toe garage. Baie aangename en gasvrye ontvangs. Netjies en baie skoon. Sal beslis weer gebruik.

Samantha A - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a pleasant stay at 2 on bashee. A real home away from home experience. Everything is neat and clean. It real cosy. And the host Veronica was absolutely awesome.! Definately going back...

I would recommend this place. Awesome stay indeed even with the dull weather it was nice n cosy.

2 on Bashee's terugvoer

Thank you Samantha, hope to see you again in future.
Veronica
2 On Bashee.

2 on Bashee
Chante W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place indeed.

The place is as beautiful as it looks in the pictures. It really makes it easy, feel at home as soon as you enter. Really amazing place.

Karin D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Die verblyf was die beste wat ons nog in 'n lang tyd beleef het. Veronica en Johan was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was skoon en netjies. Dit het alles gehad wat nodig was om lekker te bly. Ons sal beslis weer daar oorbly en beslis aanbeveel.

2 on Bashee's terugvoer

Baie dankie Karin, julle terugvoering beteken baie vir ons. Ons hoop om julle weer in die nabye toekons te sien.

2 on Bashee
Leandri B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek, ons het heerlik daar gebly.

Die eienaars het ons dadelik laat tuis voel en is baie behulpsaam en vriendelik. Die woonstel is baie netjies en luuks. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer terug gaan.

2 on Bashee's terugvoer

Baie dankie Leandri,
Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Sal julle weer met oop arms ontvang want julle het ons plekkie baie netjies en skoon agtergelaat.
Veronica
2 On Bashee

2 on Bashee
Entle M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Entle M

The place was so clean, beautiful and homey.

I had a beautiful stay. The lady was so friendly and her place was clean and beautiful. The neighborhood is very quiet and safe. I enjoyed my stay.

2 on Bashee's terugvoer

Thank you, Entle. You were very good guests.

2 on Bashee
Anathi M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anathi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's quite a good place to relax and it's very clean.

See stars.

2 on Bashee's terugvoer

Thank you.

2 on Bashee
Shaza G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaza G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Nog nooit in 'n plek gebly waar dit so skoon en netjies is nie. Nie eers te praat van die gasvryheid nie. Puik!

2 on Bashee's terugvoer

Baie dankie Shaza, dit betekenis baie vir ons.

2 on Bashee
Leonie P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly altyd veilig gevoel. Veronica is n liefdevolle gasvrou en het altyd jou belange op haar hart gedra. Sal altyd teruggaan om weer daar te gaan oornag.

2 on Bashee's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Leonie, hoop om julle gou weer te sien.

2 on Bashee
Louis R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese bekostigbare verblyf.

2 on Bashee is die beste selfsorg-eenheid wat ons nog besoek het. Baie netjies en skoon, bekostigbaar, ruim met als wat nodig is om jou verblyf 'n plesier te maak. Die gasvrou is vreeslik gaaf en vriendelik en het ons met ope arms verwelkom. 2 on Bashee sal ek enige tyd aanbeveel en ons sal vir seker weer daar gaan bly as ons weer Port Elizabeth besoek, hoop net daar sal plek wees. Ons was regtig spyt ons kon nie langer bly nie.

2 on Bashee's terugvoer

Dit was 'n groot plesier en julle is altyd welkom. Baie dankie vir die mooi woorde.
Johan en Veronica
2 On Bashee

2 on Bashee
Riaan G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer gekry as wat ons verwag het.

Die mense was uitstekend. Ontvang met 'n drukkie en vriendelikheid.

2 on Bashee's terugvoer

Baie dankie Riaan dit beteken baie vir ons. Ons is bly dat julle tevrede was en lekker gebly het.

2 on Bashee
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bashee-weg 2, Sherwood, Port Elizabeth, 6025, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwzkvN87ZLeDuxk6D9bpzdEbOKcryUOyTst06pIWa0T7gDIUzmG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 2 Bashee Road Sherwood 6025 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.956956628334 25.480411953373
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!