LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2 On Lismore | LekkeSlaap
+85

2 On Lismore

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir 2 On Lismore
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Stefan B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Besigheidsreis

Goed geleë, netjies en baie tegemoetkomend.

2 On Lismore bied goeie waarde vir geld, is goed geleë en bied baie netjiese en gerieflike kamers. Die personeel is baie tegemoetkomend en vriendelik.

Hendrik R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy little self-catering units close to all amenities and hospital.

Brilliant, cozy and safe.

Nick B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick B
Saam met vriende

Baie goed toegerus, skoon en netjies.

Baie gerieflik gebly. Die akkommodasie is baie goed toegerus en baie netjies.

Magdalena M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena M
Gesin met tieners

Gasvry.

Eienaar het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Het ons die omgewing gaan wys waar ons die volgende dag moes wees. Ek sal definitief weer daar oornag.

Jannie K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie K
Enkelreisiger

Dit was bitter warm in die kamer en die muskiete was erg.

Daar is geen lugversorging nie en ek moes vra vir waaiers nadat die muskiete my die eerste aand opgevreet het. Die personeel het geensins kom verneem of als reg was nie. Sal nie weer daar bly nie en vir die prys kon ontbyt ingesluit wees.

Bernhard V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bernhard V
Enkelreisiger

Daar was dinge wat ongemak veroorsaak het en verblyf nie aangenaam moontlik gemaak het nie.

Nie raak gelees dat verskil tussen die fooi is per persoon R660 wat deel en R880 kamer - te haastig om te soek na sulke punte, my fout. Was ontsettend warm en daar is geen verkoeling in enige vorm nie, waaier of lugversorging en moes vensters oop los met nagevolge baie muskiete! Verskriklik baie muskiete en geen gaas voor vensters nie en geen ander manier om muskiete af te weer nie, nie totdat jy dit ervaar het en self iets aanskaf nie. Los net hierdie op en Lismore is A OK.

Goormans G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Goormans G
Gesin met tieners

Baie lekker plek, veral saam met vriende of familie naby Kaapstad!

Die verblyf was heerlik en dit is 'n rustige plekkie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice place to enjoy with friends or family near CT!

Accommodations are awesome, quiet place!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Lismore-laan, Tokai, 7966, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsyZmKVcjCP1nquZfuYI0YBixGnjM2SFuJUdgrGRnN2Rh5IACzr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 2 Lismore Avenue Tokai 7966 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.063278103721 18.442616616008
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!