Salt Rock Akkommodasie by 2 On Valley Villa | LekkeSlaap
+41
+41

2 On Valley Villa

2 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Valley-weg 2, Umhlali Beach, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

2 On Valley Villa is in Umhlali Beach aan die Dolfynkus in KwaZulu-Natal, 50 km vanaf Durban en 25 km van King Shaka Internasionale Lughawe af geleë. Dié asemrowende kuslyn bied verskeie doendinge wat gaste weer en weer sal laat terugkeer - van branderplankry tot skubaduik, na gholf en jag.

Die luukse villa is aan die noordkus geleë wat deur die oorspronklike Toskaanse opstal geïnspireer is. Dit was oorspronklik niks meer as ’n beskeie plaashuis nie, totdat dit later in ’n pragtige villa omskep is met die hulp van ’n binnenshuise ontwerper.

Daar is slaapplek vir 6 gaste-suites wat elk slaapplek aan 2 volwassenes bied. Die suites is individueel versier en gemeubileer, en elke kamer beskik oor lugversorging, ’n en suite-badkamer, sitarea, yskassie, en ’n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, Jacuzzi, braai-area, konferensie-geriewe en veilige parkeerplek in. Nabygeleë doendinge sluit perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staproetes, swem en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir 2 On Valley Villa
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Valley-weg 2, Umhlali Beach, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 2 On Valley Villa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Valley-weg 2, Umhlali Beach, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl67dfoa6detSN4vouFKgQPk0YdwCn5oCbU3eDHUsaQDTXgC7n3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 2 Valley Road Umhlali Beach 4439 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -29.50674 31.22968
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za