8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Rawdon's Estate, Off the R103, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
2 Rawdons Country Estate is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis op die veilige Rawdon’s Landgoed, 'n residensiële landgoed in Nottingham Road in KwaZulu-Natal se Middellande.
Dié huis is geskik vir 8 gaste en het 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.
Die eerste, tweede en derde slaapkamer is op die boonste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, 2 wasbakke en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, toilet en wasbak het. Die vierde slaapkamer op die onderste verdieping en het 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer op die onderste verdieping met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis, eetarea en leefarea is op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n opwasarea met 'n wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en die sitarea spog met gemaklike banke, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea het stapeldeure wat lei na 'n beskutte stoep met 'n ingeboude braai, sitplek en 'n etenstafel vir 4 en die stoep het skuifdeure wat na die tuin met tuinmeubels lei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 52
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Rawdon's Estate, Off the R103, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 2 Rawdons Country Estate het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Rawdon's Estate, Off the R103, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang