Selfsorg in Kouga-Omgewing

2 River Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Riana S
1 nag
5.0
Nov 2025

Ongelooflik! Ongelooflik mooi, netjies, skoon, stil, rustig, net wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Lekker gebly. Lekker gebly. Goeie mense en lieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Absoluut fantasties. Dit was fantasties, stil en rustig. Almal van ons was aangenaam verras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nan E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Excellent. Clean, comfortable and good communication with the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve D
1 nag
5.0
Jan 2025

Highly recommend. Beautiful grounds, everything you need. Cell coverage is a bit dodgy but OK if you stand on the lawn. Very conveniently located for Baviaans access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik oorgebly. Skoon, gerieflik, aandag aan detail, rustige omgewing en baie welkom en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Lekker wegbreek, rustig, stil, mooi natuur. Die huis was baie netjies en goed toegerus. Daar is 'n pragtige uitsig oor die citrusboorde en Baviaans se ingangsberge. Daar is ook 'n mooi rivier waar die Kouga en Gamtoos riviere saamvloei, so 5 minute se stap. Daar is die grootste, ongelooflike boom net voor die huis en jy kan nie genoeg staar in bewondering nie vanaf die onderdakstoep nie. Dit is ook baie veilig en heeltemal omhein met veilige parkering en 'n groot goed versorgde grasperk vir kinders om veilig te speel. Ek sal aanbeveel om jou eie decoder te bring as jy sport wil kyk, daar is 'n TV en decoder, maar dit werk nie vir gaste nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2025

Baie lekker gebly in 'n rustige omgewing. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vincent P
1 nag
4.2
Jul 2025

Comfortable and hassle free. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Section 6 of Comdomo Farm, Gamtoos River Valley, Patensie, 6335, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6872ea07cd516e3e4dfe3538e16ca5cc34cb080c781a2cb314a717baa4f48892d09c78068d40ddf60d674c4c7cf07562cd99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 47 5 1 5 Section 6 of Comdomo Farm Gamtoos River Valley 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.748033333333 24.617959378306
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang