LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2 Seehuis Suite Bismarck | LekkeSlaap
+16

2 Seehuis Suite Bismarck

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeuslaan 28, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 362 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

2 Seehuis Suite Bismark is 'n woonstel in 'n veilige woonbuurt in Paradise Beach, langs Club Mykonos in Langebaan. Dié eenheid is ideaal vir 'n paartjie of 1 persoon wat op soek is na verblyf naby die strand en ander besienswaardighede in die omgewing.

Dié eenheid bestaan uit oopplan-verblyf. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is langs die slaapkamer en is toegerus met 'n yskassie, ketel, broodrooster en 'n mikrogolf. Gaste moet hulle eie tweeplaatstofie of 'n oondjie saambring.

Weens 'n tekort aan water sal wasmasjiene nie beskikbaar wees, tensy gaste vir 7 dae of langer bespreek het nie.

Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en lei na 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die kompleks is 'n paar minute se ry vanaf die winkels, restaurante, die hawe en ander plekke in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 Seehuis Suite Bismarck sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Reisigerstjeks
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 2 resensies vir 2 Seehuis Suite Bismarck
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Zeuslaan 28, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2 Seehuis Suite Bismarck het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 362
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 362
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeuslaan 28, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeEVTbhHUaLPXF5Q8BPoOYnDw1EuzUQyHTwaiOt8DVy2lzB93Uw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 362  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 28 Zeus Avenue Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.040901 18.038184
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!