LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2 Seehuis Suite Pippa | LekkeSlaap
+15

2 Seehuis Suite Pippa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeus-laan 28, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 218 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

2 Seehuis Suite Pippa is in die Paradise Beach-woongebied reg langs Club Mykonos in Langebaan geleë. Dié woonstelletjie is perfek vir 'n paartjie of 1 persoon wat op soek is na verblyf naby die strand en ander omliggende besienswaardighede.

Die eenheid het 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer-area, en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, ketel, broodrooster en mikrogolfoond. Gaste moet asseblief hul eie oondjie of tweeplaatstofie saambring.

Weens die watertekort sal wasmasjiene nie beskikbaar wees tensy gaste vir 7 dae of langer bespreek nie.

Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n toestel vir mediavermaak. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig beskikbaar. Die kompleks is 'n paar minute se ry vanaf winkels, restaurante, die hawe en ander besienswaardighede in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 Seehuis Suite Pippa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Zeus-laan 28, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 218
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 218
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeus-laan 28, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAstV65mFgymF5yjWzOU2j19KHSaG32V3sIgFHHxB9J7MGb78fuc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 218  per nag (plek vir 2) 28 Zeus Avenue Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.040901 18.038184
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!