Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Seesonnet

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Link-weg 1, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

2 Seesonnet is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Freeland Park, Scottburgh. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die kus aangesien die woonstel direkte toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad bied.

Hierdie duplekswoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer bied direkte toegang tot die balkon en het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea is op die onderste verdieping en het 'n kombuis wat met 'n stoof en -oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na die etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met OpenView-kanale. Daar is 'n hardeskyf met flieks op wat gaste kan kyk.

Die leefarea lei na die balkon met 'n Weber-braai. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand. Daar is braaigeriewe en 'n swembad-area. Gaste kan swem, branderplankry en visvang by die strand. Dit is ook die ideale plek vir 'n stappie langs die see en om walvisse te gewaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 Seesonnet sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 2 Seesonnet
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Clint Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 8

Ligging

  • Link-weg 1, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 2 Seesonnet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Link-weg 1, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c407cc867ee7fea0a9586b83bd53a08267e46bf2dfadb839f3a9f3b2c42ec6b0f3a7abfaf96a5f6ddae338eb6ca0004e3b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 1 Link Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.275813615493 30.759062651788
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem