LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2 Sisters Retreat | LekkeSlaap
+17

2 Sisters Retreat

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 3, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

2 Sisters Retreat is 'n selfsorghuis in die klein dorpie Van Dyksbaai in die Overberg-omgewing.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping geleë en het 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n spa-bad. Die derde slaapkamer is met 2 enkelbeddens ingerig en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer is met 3 enkelbeddens ingerig.

Die oopplan-kombuis en -leefarea is op die boonste verdieping geleë. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, en 'n opwaskamer met 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n gerieflike rusbank en 'n binnebraai en maak op 'n houtdek oop met uitsigte oor die see in die verte. Die huis het ook 'n TV met sekere DStv-kanale op versoek.

Daar is ook 'n buitebraai-area en oorgenoeg parkeerplek op die perseel vir gaste. Die huis het 'n binne- en buite-alarmstelsel vir veiligheid.

2 Sisters Retreat is 850 m vanaf die White Shark Diving Company en net 800 m van die rotsagtige strand af.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 Sisters Retreat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir 2 Sisters Retreat
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Duikerstraat 3, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2 Sisters Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 3, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjYjA0Yjk2LWRkYTctNGQ5Yi1iMTU4LWVlMzdmNmE1MWY4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 10) 13 5 1 5 3 Duiker Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.612230495796 19.355230629444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!