Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Sisters Retreat

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 72

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir 2 Sisters Retreat
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
A K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
A K

It was amazing.

My stay was very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G

Dit was amazing!

Ons het iets vergeet daar en dit is gevind so ons is baie baie happy met 2 Sisters Retreat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizaane B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaane B

Amazing stay and accommodation.

We were at 2 Sisters Retreat 5 years ago and it's still as amazing as the first time when we were there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha B
Gesin met tieners

Gemaklike huis vir 6 mense.

Gemaklike huis vir 6 mense. Ons was 'n gesin (tiener en student) en 2 oumas. Trappe was moeilik vir ons aangesien ons 2 ouers saam gehad het. 'n Deel badkamer op 1ste vlak sou 'n plus gewees het (slegs 1 en suite-badkamer tussen 2 kamers en leefarea). WiFi, binnebraai en 'n 'inverter' vir beurtkrag was groot pluspunte, ook omdat die wind ons nie baie buite tyd toegelaat het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Gesin met klein kinders

Wonderlike huis met alle nodige spasie en luukshede.

Die ontvangs van Christa was eersteklas en ons het sommer vinnig tuis gevoel. Die huis leen haar daartoe om heerlik saam te kuier en te ontspan met die gesin terwyl die uitsig oor die baai geniet word. Die kombuis is ten volle toegerus en enige kranige tuiskok kan heerlike disse na hartelus optower. Die gemeenskap en omliggende area is baie vriendelik en openhartig. Die aantal doendinge in die omgewing is te veel om net in 'n paar dae kaf te draf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosemarie G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemarie G

It was absolutely fantastic.

We were very well assisted with so much kindness. It was really a very awesome experience. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette T
Saam met vriende

Was peaceful and nice.

We had a very nice and peaceful stay. the location and everything about the house were great. Everything we needed in the house was there. Will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine B
Gesin met tieners

Heerlik maar weer is beter oor Januarie-maande.

Gansbaai en Franskraal het baie mooi sonopkomste en -ondergange. Rustige lekker vakansie gebied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 Sisters Retreat se terugvoer

Bly julle het die vakansie geniet julle is meer as welkom om weer te kom.
Groete,
Paula

2 Sisters Retreat
Whitney J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whitney J
Gesin met klein kinders

Was a very nice experience and really enjoyed our stay.

Friendly and excellent service, will definitely come back again. Would recommend WiFi availability.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 Sisters Retreat se terugvoer

Hi Whitney,
Ek sal defnitief kyk na Wi-Fi, bly julle het lekker gekuier meer as welkom om weer te kom
Groete,
Paula

2 Sisters Retreat
Darren D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Darren D
Saam met vriende

Dit het gevoel soos my eie huis.

Baie lekker en sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 Sisters Retreat se terugvoer

Hi Darren,

Julle is meer as welkom om weer te kom.

Groete,
Paula

2 Sisters Retreat
Carina D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carina D

Baie lekker vakansieverblyf. Ideaal vir ’n familie-vakansie by see. Naby aan alles en alles wat jy nodig het is in die huis.

Ons as familie en vriende het die huis vir die langnaweek gedeel om ’n troue by te woon. Dit was ’n baie gemaklike verblyf, met alles wat jy nodig het in die huis. Winkels ook naby genoeg as jy iets kortkom. Ons gaan beslis weer van die plekkie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 Sisters Retreat se terugvoer

Hi Julle is meer as welkom, bly julle het di huis geniet.

Groete,
Paula

2 Sisters Retreat
Mervyn A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn A
Saam met vriende

Fantastic weekend away with best friends.

2 Sisters Retreat is a beautiful spacious house. The house was very neat and had everything we needed and more. Christa and Paula were very helpful. We will definitely be going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deoniette L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deoniette L
Saam met vriende

Dit was absoluut wonderlik. Pragtige plek perfek vir familieruïnies.

Die omgewing was veilig, die motors was veilig en selfs die huis was goed beveilig. Vriendelike bure oor die pad. Dankie Anita, die toesighoudster ─ jy is tops! Ons was net niggies, meeste bo 60 jaar, wat wou kuier en lag. Ons sal definitief weer 2 Sisters kies. 2 Sisters moet net onder in voorportaal 'n waarskuwingsbordjie aanbring vir daardie trappie wat so plat is. Een van die niggies het haar enkel beseer op die vertrekdag met die dra van bagasie, want dit het gereën. Belangrik - ons het lekker gekuier en is spoedig op pad terug 2 Sister toe. Die seen van die Here op 2Sisters. Mag die besigheid van krag tot krag gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 Sisters Retreat se terugvoer

Hi, ek is baie bly julle het lekker gekuier, julle is welkom om weer te kom.
Sal defnitief plan maak met die simpel trappie.
Groete
Paula

2 Sisters Retreat
Ashlita B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashlita B
Gesin met tieners

Lekker kuier vir 'n familievakansie.

Gerieflike huis met genoeg ruimte vir 2 gesinne. Kinders en grootmense kon saam kuier. Stap afstand van die see. Alle geriewe is modern en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 Sisters Retreat se terugvoer

Hi, baie bly julle het dit geniet. Groete, Paula.

2 Sisters Retreat
Irma C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irma C

Baie lekker kuierhuis.

2 Sisters Retreat is 'n ongelooflike lekker kuierhuis. Al was ons 'n groot groep mense is daar meer as genoeg slaapplek en met 3 badkamers was dit nooit 'n gewag vir iemand nie. Sal beslis weer hier gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 Sisters Retreat se terugvoer

Hi, baie bly julle het dit geniet en julle is meer as welkom om weer te kom. Groete, Paula.

2 Sisters Retreat
Edwina M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edwina M

Home away from home.

We had a very nice time there. It was lovely and we didn't need anything but ourselves. The house is equipped with everything. Walking distance from the beach, which makes it a lovely setting. The only thing is there is no shared bathroom. 3 of the 4 bedrooms have bathrooms, which means you have to go into the other room to use the bathroom every time. Also if sleeping in the bottom two rooms, bring along earplugs. Everything that happens upstairs can be heard downstairs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 Sisters Retreat se terugvoer

Hi Edwina, I am glad that you had a lovely time. I am busy putting an extra bathroom in the house. I know that is a bit of a problem but will sort it out. Thanks. Regards, Paula.

2 Sisters Retreat
Kerstin W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerstin W
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 Sisters Retreat se terugvoer

Hi, baie bly julle het lekker gekuier.

2 Sisters Retreat
Doret F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret F
Gesin met tieners

Baie skoon en netjiese slaapplek.

Die dubbelbed-matras in die onderste kamer is nie meer in 'n baie goeie toestand nie, anders het ons baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 Sisters Retreat se terugvoer

Baie dankie sal defnitief plan maak met matras bly julle het di verblyf geniet.
Groete
Paula

2 Sisters Retreat
Nadia D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D
Saam met vriende

Alles wat benodig word.

Lieflike verblyf vir 'n groep mense. Baie spasie en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 Sisters Retreat se terugvoer

Hi Mario,

Baie dankie en bly julle het dit geniet.

Groete,
Paula

2 Sisters Retreat
Sarah M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah M
Saam met vriende

Verblyf was fantasties.

Veiligheid, gerieflik, stil omgewing. Rustige atmosfeer. Uitsig fantasies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Michael J

Mooi omgewing, groot gerieflike woning, maar morsig.

Huis is groot en gerieflik. Houtvloere veroorsaak geweldige steurnis, veral vir diegene op grondvloer. Huis was die morsigste wat ek nog ooit ervaar het en ek reis gereeld. Overflow in een wasbak was verstop en het erg gestink. Eetgerei vuil asook houer waarin dit geberg word. Ons het met vertrek een van die kinders se skoen gesoek en wat ons onder bed gevind het was absoluut walglik. Een kamer se gordyn was met wasgoedpennetjies opgehang en selfs beddegoed van een bed was vuil. Dit wil voorkom of huis bewoon word as daar nie gaste is. Baie teleurgesteld veral omdat ek gaste van Port Elizabeth saam gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 Sisters Retreat se terugvoer

Beste Michael,

Ek is werklik bitter jammer oor jul slegte ondervinding in my huis, 2 Sisters Retreat. Daar is nie regtig 'n verskoning nie, maar ek het mense wat vir my na di huis omsien en skoonmaak. Ongelukkig het hulle blykbaar regtig baie verbrou - nogmaals baie jammer daaroor.

Die huis en beddegoed is gewoonlik pynlik netjies want ek is baie gesteld op 'n skoon plek.

Groete
Paula Blom

2 Sisters Retreat
Leana S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S

Aan te beveel.

Ruim huis met alles wat jy nodig het om gerieflik en lekker te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 Sisters Retreat se terugvoer

Hi, baie bly julle het dit geniet.
Groete
Paula

2 Sisters Retreat
Kim S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim S
Saam met vriende

Very lovely place to break away.

A beautiful house with everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 Sisters Retreat se terugvoer

Dear Kim,

Thank you. I am glad that you enjoyed the stay at 2 Sisters Retreat. You are welcome back at any time.

Regards,
Paula

2 Sisters Retreat
David J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David J
Gesin met klein kinders

It is a nice place and safe for kids. I will go back there any time, thanks.

It is so perfect for a rest out of town and I didn't even lock my car and my bakkie. You can walk to the beach. It was a nice stay. I will go back the any time, thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 Sisters Retreat se terugvoer

Hi Thanks,
I am glad that you had a nice time and you are welcome anytime again

Regards,
Paula

2 Sisters Retreat
Melissa C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa C
Saam met vriende

Very nice place.

A nice home, with everything you need.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie mooi plek.

'n Lekker huis, met alles wat jy nodig het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice B
Saam met vriende

Baie rustig en waarde vir geld.

Mooiste uitsig om rustigheid in vrede te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ncebakazi T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ncebakazi T
Saam met vriende

It was stunning.

House was clean. They never charged us any extra fee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke L
Gesin met tieners

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly net jammer die beams van die alarm het elke nag soos twee keer afgegaan. Sal definitief weer daar gaan bly, alles is netjies en skoon

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 Sisters Retreat se terugvoer

Baie bly ulle het dit geniet.
Groete
Paula

2 Sisters Retreat
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 3, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e6132b391259da4905949d75bfbb95c9b6c66c74b71883674d141c361168d5cec621cce575f24e12f73c334c06597855c85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 10) 28 5 1 5 3 Duiker Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.612177515812 19.355249404907
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem