Blythedale Akkommodasie by 2 Sovereign Sands | LekkeSlaap
+17

2 Sovereign Sands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umvoti-rylaan, Sovereign Sands 2, Blythedale-strand, 4449, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

2 Sovereign Sands is 'n pragtige selfsorghuis in die Sovereign Sands-kompleks wat toegang tot die strand bied.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde kamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede en derde badkamer het elk 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en platskerm-TV teen die muur.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep-area met buitemeubels en braaigeriewe. Die stoep het 'n 180°-uitsig oor die landgoed en see.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 Sovereign Sands sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Umvoti-rylaan, Sovereign Sands 2, Blythedale-strand, 4449, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umvoti-rylaan, Sovereign Sands 2, Blythedale-strand, 4449, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUaNbJ9xJCMPTMCFtpwWqmtTzc4FYUV50zwLz7IjW96DGCeyqnm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 600  per nag (plek vir 6) Umvoti Drive 2 Sovereign Sands 4449 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -29.3684478 31.3534757
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za