2 St Lucia Villas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

2 St Lucia Villas bied selfsorgverblyf in 'n dorpshuis in St. Lucia. Dié huis is sentraal geleë en is naby die strand, die rivier en die middedorp se winkels en restaurante.

Die dorpshuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leef- en eetarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed met 'n ekstra uittrekmatras onder. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n oond en 'n stoof en die huis het lugversorging.

Daar is 'n swembad, 'n privaat tuin en 'n boorgat. Kinders moet kan swem en ten alle tye ouerlike toesig hê. Gaste moet hulle eie bad- en swemhanddoeke en toiletware saambring. Die huis word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Slaapplek

'n Bespreking by 2 St Lucia Villas sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Slaapsaalbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Elektriese Toebehore

  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 2 St Lucia Villas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za