30% af Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 31 Mei 2020.
Clarens Akkommodasie by 2 The Mews | LekkeSlaap
+8
+8

2 The Mews

2 resensies
Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 30% af
  • Vanaf R1 700 R1 190 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 220, The Mews, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

2 The Mews bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamer-dorpshuis in 'n veilige, goed onderhoude kompleks met maklike toegang tot die dorpsplein en Clarens Village Conservancy.

Die dorpshuis wat noord front beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien en elke bed het 'n elektriese kombers. Daar is 'n deur wat die oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea van die slaapkamers skei.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus, en die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n TV met volledige DStv-kanale. Die dorsphuis het WiFi en 'n stoep met braaigeriewe, 'n tafel en stoele.

Die begin van die Park Run om 08:00 op Saterdae is net 6 blokke van die kompleks af. Die kompleks is na genoeg aan die dorp sodat gaste kan stap, en tog ver genoeg sodat gaste die stilte en rustigheid van die Clarens-leefstyl kan ervaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 The Mews sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir 2 The Mews
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoofstraat 220, The Mews, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink 2 The Mews het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 700
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 4)
was R1 700
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 4)
was R1 700
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 220, The Mews, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzAqfn4evFDU5gzRmmmDe12QCP8pY3rlrooTfRYIPVy1xj5tJS0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 700, nou Vanaf R1 190  per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 220 Main Street The Mews 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.519187184322 28.417050243239
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za