Selfsorg in Waterberg

2 Zebula Waterberg over the Savannah

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dorothy M
Lang verblyf
5.0
Jun 2025

Luuks. Die huis is pragtig. Ek sal dit vir seker weer boek in die somer. Ons kon elke dag stap en wild kyk. Kameelperde, zebras, vlakvarke, hiëna ens. Goeie diens by die golfbaan en spa. Ons het wel koud gekry in die huis en die onderste kaggel het nie altyd gewerk nie, maar gelukkig het daar elke keer iemand gekom kyk en herstelwerk gedoen as ons gevra het. Vat maar genoeg warm klere vir die aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnis J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Ons het 'n heerlike kuier gehad en die plek het aan al ons verwagtinge voldoen. Die akkommodasie was baie luuks en stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 249

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 950
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate and Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0ad76454da97dfdf28f1888bc4d88d45158c1cf84182ef8c39ca0603f91b040e00f252b1f345245d43bb3c6593b4b88c20a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 9) 2 5 1 5 Farm 534 Mabula Zebula Golf Estate and Spa 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.74239 27.980752
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang