20 Ipanema Beach
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Lagoon Drive, 20 Ipanema Beach, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
20 Ipanema Beach bied gerieflike selfsorgverblyf is 'n woonstel wat smaakvol versier is en in 'n veilige kompleks in Umhlanga geleë is. Die kompleks is binne stapafstand vanaf inkels, restaurante en die strand.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis is vir selfsorg toegrus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en die TV in die sitarea het sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n eetarea wat na 'n stoep met 'n tuinuitsig lei. Ander geriewe sluit gratis WiFi, lugversorging en braaigeriewe in.
Gaste het ook toegang tot 'n toesluitmotorhuis en 'n gemeenskaplike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 178
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2 Lagoon Drive, 20 Ipanema Beach, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Lagoon Drive, 20 Ipanema Beach, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang