Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

201 Hexrivier

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjelaan, La Gare Hexrivier 201, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

201 Hexrivier is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Hartenbos. Die kompleks is 600 m vanaf Hartenbos Seefront, restaurante, winkels en ander besienswaardighede in die area.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. 'n Wasmasjien is beskikbaar. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. WiFi is beskikbaar en aan 'n UPS-rugsteunkragsel gekoppel. Gaste kan op hulle eie Netflix-, Prime Video- en Disney+-rekeninge inteken.

Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis en 'n ekstra parkeerruimte vir 'n sleepwa is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 201 Hexrivier sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir 201 Hexrivier
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Yolanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 12

Ligging

  • Oranjelaan, La Gare Hexrivier 201, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 201 Hexrivier het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjelaan, La Gare Hexrivier 201, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc19b6324a64a71872f62ca1f07efd035054cc4f88cb43d71799e2da66ef6042d775d59e63d09a71b8426b7e64a154fadb400?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Oranje Avenue 201 La Gare Hexrivier 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.128306598982 22.112854930841
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem