201 La Mer
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 138 Beach Road, 201 La Mer, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
201 La Mer is ’n selfsorgwoonstel in die veilige La Mer-woonstelkompleks teen die strand van Strand. Die woonstel bied pragtige uitsigte oor die see.
Die woonstel bied verblyf aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 en suite-badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer ’n dubbelbed en die derde slaapkamer 1 enkelbed. Een badkamer beskik oor ’n bad, terwyl die ander badkamer ’n stort het.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste, terwyl die leefarea ’n gemaklike sitkamerstel en ’n platskerm-TV teen die muur het. Daar is ook gratis WiFi.
Die kompleks het ’n swembad, ’n gemeenskaplike braai-area en onderdakparkeerplek. Die gebou bied direkte toegang tot die strand, waarop gaste kan gaan stap of draf. La Mer is omtrent 20 tot 30 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en ook naby wynlandgoedere in Stellenbosch.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 135
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 138 Beach Road, 201 La Mer, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 201 La Mer het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 138 Beach Road, 201 La Mer, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang